Moordlys bewys weer: Volksmoord is ’n feit

Die ontstellende ontdekking van ’n moordlys in die Trompsburg-omgewing en die skokkende onthulling dat die Suid-Afrikaanse belastingbetaler moet instaan vir die opleiding van duisende jong swartes wat op geheimsinnige wyse militêre opleiding ontvang, word met mekaar in verband gebring in ’n mediaverklaring deur die Verkennersbeweging.

Die volledige verklaring lui só:

“Die Verkennersbeweging waarsku geruime tyd reeds dat die huidige ANC-regering van Suid-Afrika aandadig is aan Volksmoord; aangesien Boere-Afrikaners afgemaai word sonder dat die staat in die minste daaroor begaan is. Inteendeel: Die makabere feite van die saak is juis dat duisende jong Swartes in geheimsinnige toestande para-militêre opleiding ontvang, op koste van die blanke belastingbetaler.

“Onlangs het ‘n moordlys in die Trompsburg-omgewing bekend geword van plase waar aanvalle geloods gaan word met die doel om boere te vermoor. Die media het berig dat minstens twee plase op die lys was ná die bylmoord op Johan (71) en Cecile Fourie (72) van die plaas Knoppe in die Vrystaat. Die moontlikheid van nog sulke moordlyste elders in die land is nie uitgesluit nie.

“Geen regdenkende mens word ‘n rat voor die oë gedraai met slinkse swartes en verraaier-blankes se argument dat daar nie volksmoord teen Boere plaasvind nie ‘omdat Swartes ook vermoor word’. Die feit is: wit-op-swart geweld syfers is weglaatbaat klein in vergelyking met swart-op-wit geweld. Die slagoffers is soms wit en soms swart; maar die daders is oorweldigend swart.

“Die ondergenoemde syfers van bykomende staatsbesteding soos op 25 Oktober 2012 deur die ANC bekend gemaak, bewys weer die goeie gronde vir die Verkennersbeweging van SA se klag van volksmoord teen die ANC by die Internasionale Strafhof in Den Haag:

“Vir renosterstropery-teenmaatreëls: R80 700 000
“Vir (natuurlik “agtergeblewe”) vroue, kinders en gestremdes: R19 100 000
“Vir die verwydering van ‘n gestrande Turkse vragskip: R20 000 000
“Vir die herbou van die Umtata-lughawe: R450 000 000
“Vir bekamping van moord op die boere: R0 (nul rand)”