Hoe onskuldig is Suid-Afrika se militêre eenhede?

Die vermoede word al sterker dat militêre betrokkenheid nie uitgesluit is van die lede van ’n Outomatiese Tellermasjien-sindikaat in Verwoerdburg.
Die polisie raak al hoe meer bekommerd nadat nog drie OTM toestelle in Highveld opgeblaas is.
Die vermoede dat lede van ’n Outomatiese Tellermasjien sindikaat In die afgelope weke is nie minder as nege tellermasjiene in Verwoerdburg opgeblaas nie. Almal met militêre presiesheid.
Wat nog meer bekommernis wek is die feit dat hul uitvoerende tegniek, die presisie, hul wapens en ammunisie wat gebruik word, alles daarop dui dat daar militêre bande kan wees..
Die vermoede bestaan dat daar ’n “spesiale taakmag”, bestaande uit sowat vyf lede met R4 gewere, saamgestel is wat konsentreer op tellermasjiene. Hulle gebruik ’n silwer Mercedes in die uitvoering van hul taak.
Die R4 geweer is slegs beskikbaar vir militêre gebruik.