Drink water voordat jy gaan slaap

Ongeveer 90% van alle hartaanvalle vind plaas in die vroeë oggendure. Daar word gesê dat dit verminder kan word indien ‘n mens 1 of 2 glase water sou drink voordat jy gaan slaap. Let wel – water: GEEN tee, koffie, drank of koeldrank voordat jy gaan slaap nie!

Hier is ‘n paar interessanthede oor water:
• 75% van jou brein bestaan uit water
• Water help dat voedingstowwe en suurstof na die selle toe gedra word
• Dit bevogtig suurstof vir asemhaling
• Dit help om voedsel om te skakel in energie
• Dit beskerm jou organe
• Dit help jou liggaam om voedingstowwe te absorbeer
• 75% van jou spiere bestaan uit water
• 22% van jou bene bestaan uit water
• Dit verwyder afvalprodukte uit jou liggaam
• 83% van jou bloed bestaan uit water
• Dit reguleer liggaamstemperatuur

Almal weet dat water belangrik is. Dit is egter nuus dat daar ook spesiale tye is waar dit meer waarde kan hê. Het jy dit geweet?