Bogaards hofsaak

Goeie dag.
Dankie vir die goeie en sinvolle,eerlike verslaggewing in Die Vryburger. Wil julle net op hoogte bring dat Jaco Bogaards se hofsaak die 1e November in Nylstroom se streekshof begin nadat die Konstitusionele Hof die saak verwys het vanaf die hooggeregs hof na ‘n Laer hof vir vonnisoplegging. Dit handel steeds oor die kwansuise herberg verskaffing van die twee Boeremag lede. Daar word beweer dat die staat dieselfde regter wat hom die eerste maal gevonnis het weer gaan aanstel om hom nou te vonnis. Iets wat volgens myself as broer van Jaco en ander persone nie regverdig is nie om verskeie voor die hand liggende redes.

Julle kan Jaco kontak vir meer besonderhede by 0836508373. Ons probeer soveel as moontlik mense kry om die verrigtinge by te woon. Hoop julle kan die inligting gebruik. Boere groete, Chris Bogaards sel no: 0837881922