ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 30, 2012

Uit die Woord

Maar ek wil hê dat julle moet weet dat Christus die hoof is van elke man en die man die hoof van die vrou en God die hoof van Christus….

Oortollig!

Elke keer wat die e-tol stelsel weer op dreef kom na dit gestop is, is die poeiermelkproduserende, brandsiek belastingmelkkoei nog ʼn tree nader aan malkoeisiekte. Die senuwees kan mos nie…

Student val 12 m en leef

’n Puk-student het wonderbaarlik oorleef toe sy 12 meter van ’n dak af geval het. René Cremer (19), ’n eerstejaar BSc geologie-student by die Potchefstroom-kampus van die PUK, en haar…

Chrysler weer op koers

Die motorreus, Chrysler, wat die derde grootste motorvervaardiger in Detroit is, het bekend gemaak dat sy kwartaalikse wins met 80% toegeneem het. Chrysler het deur ‘n moeilike tyd gegaan en…

Aanstelling van regters wek kommer

Nape Dolamo, wat in omstrede omstandighede deur die Regterlike Dienskommissie (RDK) benoem is as regter vir Kaapstad, is klaarblyklik skuldig bevind op ’n hele aantal van die sowat 26 klagtes…

Vuurvliegie leer wetenskaplikes

Wetenskaplikes in Suid-Korea steek kers op by die vuurvliegie. Hulle het die vuurvliegie se onderbuik nageboots om ‘n beter, meer bekostigbare LUD-lens te ontwikkel. Hulle hoop dat die nuwe ontwikkeling…

VIR DIE TUINIER – NEPENTHES AMPULLARIA (BEKERPLANT)

Hierdie wonderlike plante groei gewoonlik die beste in woudagtige, klam gebiede. Hulle groei maklik. Hulle is vrylik beskikbaar by kwekerye. Die bekerplant is ’n karnivoor en verkry hul voedingstowwe van…

Nuusflitse

• Verskeie konsertgangers wat die Amerikaanse pop-koningin Madonna se konsert in New Orleans bygewoon het, het uitgestap nadat sy hulle gevra het om vir Barack Obama te stem. Dié konsert…

Othello in die Metropolitan Operahuis

‘n Verslag van ‘n Suid-Afrikaner wat die opvoering van Othello in die Metropolitan Operahuis bygewoon het. “Johan Botha sou 7 opvoerings van Verdi se “Othello” hierdie maand by die Metropolitan…

Onderwysers in Wes-Kaap onbetroubaar

Onderwysers wat kinders aanrand is een van die grootste probleme waarmee die Wes-Kaapse Onderwysdepartement te kampe het. Die neiging van talle onderwysers om sonder aanvaarbare redes weg te bly van…

Stryd om internetbeheer word feller

‘n Stryd om beheer oor die internet kan binne maande begin woed as afgevaardigdes in Doebai byeenkom vir ‘n vergadering van ‘n agentskap van die Verenigde Nasies (VN). Dit wil…

Ek is ’n Breytenbach man !

“27 en 28 Oktober het gekom en weer gegaan. Daar is nie 4 000 wit vroue en kinders vermoor soos sommige e-posse beweer het gaan gebeur nie. Mag die mense…

Moordlys bewys weer: Volksmoord is ’n feit

Die ontstellende ontdekking van ’n moordlys in die Trompsburg-omgewing en die skokkende onthulling dat die Suid-Afrikaanse belastingbetaler moet instaan vir die opleiding van duisende jong swartes wat op geheimsinnige wyse…

Swartes beroof jong boer, vrou en baba

Swart inbrekers het ’n boer en sy gesin op hulle plaas, Nuwejaarspruit, naby Rouxville in die Suid-Vrystaat beroof. Die swart diewe het deur ‘n badkamervenster geklim om die gesin se…

Projek 2010 gee die feite oor moorde

Terroriste het agt volksgenote vermoor gedurende die afgelope maand tot op 28 Oktober. Dié inligting is deur ’n woordvoerder van Projek 2010 bekend gemaak. Vyf vroue is vermoor. Een van…

Brief van steun

Die Voorsitter Boere-Afrikaner Volksraad Geagte Mnr Breytenbach, Die Verkennersbeweging is ‘n Boere-Afrikanerkultuur organisasie wie se doelstelling volksbou en volksbehoud is. Ons is van oortuiging dat die enigste manier om hierdie…

Verkeershoof staan tereg op 1 600 aanklagte

Meer as 1 600 aanklagte van bedrog wag op die munisipale verkeershoof van Thulamela-munisipaliteit in Noord-Transvaal, Thilivhali Mulaudzi (48), wanneer hy vandeesweek in die hof op Louis Trichardt verskyn. Mulaudzi…

Vrystaat wen oortuigend

Vrystaat het Vrydagaand seker gemaak dat hulle volgende jaar steeds Curriebeker rugby gaan speel, nadat hulle die OP met 16-6 in Port Elizabeth gewen het. Dit volg op hulle eerste…

Openbare skole duurder as private skole

Suid-Afrika se sogenaamde “uitsoek” openbare skole word “geprivatiseer” en onbekostigbaar vir die meeste ouers. Bekende hoër skole in Kaapstad, regdeur die land tot in Pretoria het hulle tariewe vir volgende…

Transvaal net nie goed genoeg nie

Die krieketspan van Transvaal het vriend en vyand verras toe hulle deurgedring het tot die finaal van die T20 Kampioeneliga. Hulle het egter hard terug aarde toe gekom in die…

Ek sien dit so!

Indien die verlede ‘n maatstaf vir die toekoms is, beteken dit dat hierdie volk weer sy vryheid sal herwin. Dit is inderdaad sagte woorde op die oor. Daar tree egter…

WeePeee – Curriebeker wenners

Die Westelike Provinsie het hierdie naweek ’n Curriebeker droogte van 11 jaar gebreek toe hulle die Natallers met 25-18 gewen het. Die Natallers was die oorweldigende gunstelinge om die wedstryd…

TERRORISTE PLAASAANVAL – GROBLERSDAL

In die vroeë oggendure van 15 Augustus 2012 is ’n boer, mnr. George Mills in die Groblersdal omgewing op ’n wrede manier uit sy slaap gewek toe daar deur sy…

Bogaards hofsaak

Goeie dag. Dankie vir die goeie en sinvolle,eerlike verslaggewing in Die Vryburger. Wil julle net op hoogte bring dat Jaco Bogaards se hofsaak die 1e November in Nylstroom se streekshof…

rolex replicas for sale