ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 26, 2012

Die BRICS lande

Die BRICS lande bestaande uit Brazilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika vorm ‘n wesenlike aandeel van die wêreldekonomie. Die BRICS lande (sommige groter moonthede verwys na die BRIC lande, aangesien…

Nog SAPD skandes

Vier mans, waaronder ‘n polisiebeampte, is in hegtenis geneem toe hulle blykbaar ‘n huis in Jeppe wou beroof, het ’n beampte gesê. Die verdagtes is blykbaar vasgetrek toe hulle by…

Tolhek tarief steeds belaglik hoog!

Die staatskoerant wys dat die tolhek tariewe vir motoriste met ’n e-skyfies in Sentraal Transvaal 30 sent per kilometer beloop, word berig. Die berig lui vêrder dat die tariewe vir…

Phosa sê SEB het misluk

Die tesourier-generaal van die ANC, Matthews Phosa, het glo gesê dat die Marikana-slagting die swak funksionering van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) blootgelê het. Hy het die stelling gemaak by die…

PPI laer as verwag

Die Produksie Prys Indeks vir Suid-Afrika het almal verras deur dat dit vir September heelwat laer geeïndig het as wat verwag is. Die verwagting was dat dit in die omgewing…

Staatstoelaes aan 17 miljoen persone

Volgens die ANC-regime se minister van finansies, Pravin Gordhan, sal ‘n bykomende 1-miljoen persone binne die volgende drie jaar staatstoelaes ontvang. Daar is tans reeds meer as 16 miljoen persone…

China se vriendskap hoog aangeslaan

Tydens die bywoning van ‘n beleggingseminaar in Shanghai, China het die ANC-regime se direkteur-generaal van handel en nywerheid, Lionel October, hoë waardering uitgespreek teenoor die Chinese handelsverhouding met Suid-Afrika. Hy…

Switserse geheime bankrekenings taboe

Rolprentfilms, waarin skelm geld in ‘n Switserse geheime bankrekening gestort word, sal binnekort nie meer realisties wees nie. Internasionale druk het veroorsaak dat dit deesdae byna onmoontlik is om ‘n…

Nog meer skelms in die SAPD?

Polisiehoofde gaan ‘n yslike groot ondersoek na die Randburg-polisiestasie in Sentraal Transvaal van stapel stuur. Dit volg nadat die nasionale uitsaaier blykbaar ’n deeglike ondersoek gedoen het dat lede van…

Calgary, Alberta, Kanada se vroeë winter

In die gebied het daar oornag 10 tot15cm sneeu geval. Temperature het gedaal tot by minus 15 grade Celcius. Die sneeu het ‘n groot gemors veroorsaak op die paaie en…

rolex replicas for sale