ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 22, 2012

Sport deelnemers ernstig gewaarsku

‘n Farmaseutiese maatskappy het Suid-Afrikaanse atlete gewaarsku teen twee haarverlies-sjampoes met ‘n hoë kafeïen inhoud. “Die kafeïeninhoud is baie hoog sodat ‘n waarskuwing aan atlete op die bottels verskyn. Kafeïen…

Zuma dink mense is dom

Jacob Zuma onderskat Suid-Afrikaners se intelligensie, het Bantu Holomisa, leier van die United Democratic Movement, gesê. “Hy mislei die land,” het Holomisa in ‘n verklaring gesê in reaksie op ‘n…

Terroriste slaan man en vrou met graaf

Twee pensioentrekkers is op hul plaas Dankbaar baie ernstig beseer nadat hulle deur terroriste met ’n graaf aangeval is. Frans van Dyk (68) en sy vrou, Susan (65), verkeer in…

Sunette laat Kleinfonteinsaal dreun

“En hoor jy die magtige dreuning.” So lui die stem van oom Eugene die liedjie “Genoeg” gesing deur Sunette Bridges in. En daar wás ‘n dreuning toe Sunette hierdie liedjie…

SAKP eis SABC se koppe

Die SAKP dreig met massa-aksie as die SAUK nie binne drie weke op die memorandum reageer wat die bestuur en raad van die uitsaaier kritiseer nie. Die memorandum is glo…

Die “geliefde land” se agteruitgang

Dit raak alom bekend in die wereld dat Suid-Afrika agteruit boer. Die welbekende uitlating van Allan Paton, “Cry, the beloved country” is gebruik as voorblad opskrif tesame met ’n foto…

Vyfjarige dood geskok by springkasteel

’n Vyfjarige seuntjie van Pretoria is gister langs die Vaalrivier in Vanderbijlpark by die elektriese motor van ’n springkasteel doodgeskok. Ruan Schlebusch het oomblikke voor sy dood, geglimlag vir die…

ANC se nuwe ekonomiese foefie

Die langtermyn program om infrastruktuur op te gradeer soos wat Jacob Zuma vanjaar in sy staatsrede aangekondig het, gaan sowat R4,000 miljard oor die volgende 15 jaar kos. Dit sluit…

Honderde ongekwalifiseerde onderwysers

Meer as 2 000 onderwysers in Natal is nie gekwalifiseer om skool te hou nie. Volgens berigte het die provinsie se staande komitee oor openbare rekeninge daarvan kennis geneem dat…

Word die links-liberales moeg?

Clem Sunter, die links-liberale ekonomiese scenario-beplanner, het Jacob Zuma uitgedaag om die eerste te wees om finansiële opofferings te maak. Dit volg na aanleiding van Zuma maatskappye en staatsdiens hoofde…

Oranjekas is op die voorpunt

Dit lyk of die druk deur kliënte die groot handelsbanke laat besef het hulle moet beter diens lewer en minder geld opeis daarvoor. Nedbank is die een groot bank wat…

China en Japan wil oorlog maak

China het Vrydag gereed gestaan om militêre skepe en vegvliegtuie na die Oos-Chinese See te stuur as gevolg van die dispuut met Japan oor die eienaarskap van ‘n eilandgroep. Die…

Frankryk se “Groot Sharpville”

Na verloop van ’n halfeeu het die Franse regering toegegee dat die land se polisie in 1961 tientalle Algeryne tydens ’n betoging in Parys doodgeskiet het. Die bloedbad van 17…

Brutaliteit van polisie

’n Dame en oud-polisiebeampte van Dewetsdorp-distrik is deur polisiebeamptes op ’n ongelukstoneel buite Bloemfontein geïntimideer en met pepersproei gespuit. Sy is ook met ’n kierie gedreig. Die moeilikheid het begin…

Regeerders se duur vakansies oorsee

Die Sentraal-Transvaalse LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning het R1,6miljoen uit gebaljaar by vanjaar se Olimpiese Spele in Londen. Lebogang Maile en ses kollegas het glo vir ’n “studiereis”…

Afrika as alternatief vir Europa

Tydens ‘n Coface SA risiko konferensie het die organisasie se hoofuitvoerende beampte, Garth de Klerk, gesê dat daar aanduidings is dat Suid-Afrika besig is om sy handelsbetrekkinge met Europa te…

Dr Verwoerd se “gebulder”

Die volgende brief is aan Beeld gestuur, maar is nooit gepubliseer nie: “Die Redakteur Beeld Meneer, So, Dr Verwoerd het dus gebulder”. Só sê Lappe Laubscher. Aldus ‘n knipsel uit…

Reaksie – Akademia Dja!

Goeiemiddag Ek dink daar behoort meer beheer uitgeoefen te word i.t.v. die inhoud van artikels wat in die Vryburger verskyn! Ek (as leser) wil my kan vereenselwig met artikels wat…

Belhar geskrif

Die Redakteur Die Vryburger Meneer, Op 5 Oktober 2012 plaas Beeld ‘n brief van ene “ST Potgieter” waarin dié “ST” die Belhar-geskrif aanprys as sou dit dan algehee; Bybels-gefundeer wees,…

ANC Regering kry ultimatum oor Vryheidseis

In terme van die mandaat wat die Boere-Afrikaner Volksraad gekry het tydens die verkiesing van September 2012, het hy sy eis om selfbeskikking opgestel, en is hierdie eis vanoggend aan…

Te veel belastingregulasies

Volgens Ernie lai King, ‘n belastingdeskundige by Edward Nathan Sonnenbergs, het Suid-Afrika se inkomstebelastingstelsel die vlak bereik waar dit byna onbestuurbaar is. Daar is net te veel wysigings en byvoegings…

Gewone Universiteitsgraad dalk 4 jaar

Daar gaan steeds meer stemme op dat Suid-Afrika se skole misluk het in hulle opvoedingstaak. Dat leerlinge wat universiteit toe gaan het ‘n druipsyfer van digby die 40% en dit…

Eksoplaneet om Alpha Centauri is die naaste nog ooit

BBC News berig astronome het die naaste planeet aan die Aarde buite ons sonnestelsel ontdek. Die planeet draai om een van die sterre van Alpha Centauri en is slegs vier…

Renosterstropery alreeds erger as verlede jaar

Die departement van omgewingsake het bekend gemaak dat altesaam 455 renosters vanjaar in Suid-Afrika gestroop is. Verlede jaar was die totale getal renosters wat gestroop is 448. Die Kruger Wildtuin…

Obama kon toe nie wen nie

Obama het darem ietwat beter vertoon as tydens die verloorstryd van die eerste rondte. Obama het probeer om Romney te ontsenu deur hom te beskuldig van inkonsekwentheid. Uiteindelik het die…

Terroriste aanval in die Vrystaat

’n Egpaar van Allanridge sê dit is ’n bestiering dat hulle nog leef nadat hulle in hul huis met ’n handgemaakte spies aangeval is. Beide slagoffers het talle steekwonde opgedoen…..

Die bestuurders rol in die geld

Bestuurders in die staatsdiens kos die ANC regime sowat R4,1 miljard per jaar en hulle ontvang ‘n gemiddelde salaris van R811 235 per jaar. Dié bestuurders ontvang enorme salarisse terwyl…

rolex replicas for sale