ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 16, 2012

Boere-Afrikaners eis hul vryheid

Verlede Saterdag het die verkose Boere-Afrikaner Volksraad hul taak aan volksgenote voorgele vir oorweging en goedkeuring. Dit is ’n goed geformuleerde dokument wat deur die Volksraad opgestel is. Die dokument…

Uit die Woord – Ps 128:3-4

“Jou vrou is soos ‘n vrugbare wingerdstok binne-in jou huis ; jou kinders soos olyfboompies rondom jou tafel. Kyk, so sal sekerlik geseën word die man wat die Here vrees.”…

Akademie Dja!

Aag Flip! wil ek amper sê…maar ek sal nie.  Dis net dat ek sommer beheer verloor oor my kleppe as ek lees wat die Flip-pen oompie en sy lanies doen….

Nuusflitse

• Honderde Australiërs het water in plaas van ‘n pynmiddel ingekry nadat diewe dié medikasie gesteel en die leë flessies met kraanwater hervul het. • ‘n Atleet van Pretoria wat…

GOLIAT VAN GAT PAMPOEN KOMPETISIE

Daar is nou weer geleentheid vir elkeen om eerstehands te ervaar hoe dit voel om te boer, en in die proses nog hope pret te beleef en bowendien aanloklike pryse…

Max Keiser oor Nobelprys

Die Nobelprys Komitee sou ‘n beter keuse gemaak het om die vredesprys aan Bill Clinton vir seksskandale toe te ken as aan die Europese Unie, het die internasionaal bekende joernalis,…

Othello

Die bekende Afrikaanse tenoor, Johan Botha, wat groot roem in die voorste operateaters van die wêreld verwerf het, is tans by die Metropolitan in New York in die naamrol van…

Obama teen Romney

Die druk is op Barack Obama. Sy vorige poging was pateties en was waarskynlik die spyker in die doodkis vir hom tydens die vorige TV debat. Romney het die vloer…

Lugdiens word ondersoek

Die nuwe planne vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) is uitgestel. ’n Taakspan moet oor twee maande aan die minister van openbare werke verslag doen voordat die lugdiens enige nuwe aankope…

Psssssst, gehoor wat sê die slimmes van: koffie?

Koffie het nogal, verbasend genoeg, ‘n paar voordele: dit bevat kafeïene wat jou wawyd wakker kry, en dit verbeter jou gehoor en sig. Dit versnel ook jou metabolisme en voorkom…

’n Volk roep om hulp

In hierdie donker kontinent is nog een klein ligstraaltjie wat al flouer begin brand. Die liggie verdof omdat die batterye besig is om hulle laaste energie te gebruik en die…

Bedreigde spesies vermeerder

Altesaam 25 verskillende spesies ape, vos-ape en gorillas is op die randjie van uitsterwing. Dringende wetgewing en ander maatreëls is nodig om die ramp af te weer. Ontbossing van bepaalde…

Flip Buys in gesprek met Rapport

Mnr. Flip Buys van die multi-kulturele vakbond, Solidariteit het in ’n onderhoud met Rapport ’n belangrike saak aangeroer oor universiteitsopleiding. Hier word hy woordeliks aangehaal volgens die berig in Rapport….

Die ANC vernietig die land

’n Besonder pessimistiese prentjie van Suid-Afrika word geskilder in gister se Europese uitgawe van die Wall Street Journal – een van die wêreld se invloedrykste finansiële dagblaaie. In ’n lang…

Bygeloof of waarheid?

Die swartes van Trompsburg leef in vrees vir ’n bende wat moor en roof en wat klaarblyklik ’n greep op die polisie het wat ’n verlammende uitwerking het. Die Slang-bende…

Finansies bedreig London se taxis

Die vervaardiger van London se beroemde swart taxis, Manganese Bronze, benodig finansiële bystand om te oorleef. Hulle het by hulle hoofaandeelhouer, Geely, aangeklop om hulp te verleen met die verskaffing…

Ek sien dit so!

Ek is hierdie week ‘n Hartseer Neelsie. Die afsterwe van ‘n groot gees in volksgeledere, het hierdie gemoedstoestand tot gevolg. Op Saterdag, 13 Oktober 2012, is oom Jan Beyers oorlede….

Lekker lewe op belastingbetalers se rekening

Die ANC regime het verlede jaar bykans R5 miljard aan vermaak, spyseniering en reis-en-verblyf-toelaes bestee. Dit kom uit die staatsdepartemente se finansiële resultate wat in die parlement ter tafel gelê…

MOTOR RUBRIEK – VETERAAN MOTORS – 18 OKTOBER 2012

Sou u besluit om self die spuitverf taak aan te pak, word dit aanbeveel dat u ’n skrootwerf besoek ten einde ’n gebruikte bakpaneel te bekom. Dit is nie nodig…

Polisie is veels te korrup

Suid-Afrikaners glo 66% van polisielede is korrup. In ’n deurlopende reeks navorsingsprojekte wat deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) gedoen word is bevind dat daar weinig vertroue in die…

Uitgeskopte LUR bid by gebedsbyeenkoms

Die uitgeskopte Vrystaatse LUR Mxolisi Dukwana het tydens ’n gebedsbyeenkoms in Bloemfontein gebid en gevra dat die Here die ANC moet vergewe vir sy magsmisbruik, die materialisme, asook die rassisme…

R2 miljard korrupsie in Departement

Die Valke is glo besig met ’n ondersoek na die Departement van Visserye nadat die uitslag bekend geword het van ’n forensiese oudit wat deur Ernst & Young gedoen is….

Plesiertog word nagmerrie

Twee vroue is op wonderbaarlike wyse gered deur ’n duiker van die polisie. Die plesierboot Miroshga wat naby Houtbaai omgekeer het , het die rit in ’n nagmerrie verander. Die…

Sabie – dorp van die jaar is vieslik

“Ek drink my eie rou riool” sê mnr. Johan Oosthuizen, ’n landmeter en jare lange inwoner. Hy het onlangs ’n stroom rioolvuil gesien wat in die Sabierivier inloop. “Wat dit…

Luukse hotel in Krugerwildtuin

Die beplanning van die luukse hotel in Malelane-ruskamp in die Krugerwildtuin is byna agtien maande agter op die beplande skedule. Die beplanning was dat die werk sou begin gedurende September…

Swart seun gedood deur weerlig

‘n Skoolseun is dood toe ‘n weerligstraal hom op pad huis toe getref het, het paramedici gesê. Derrick Banks het gesê die seun was besig om na sy huis in…

Noord-Transvaal se wanbestuur duur voort

Die Ouditeur-generaal, Terrence Nombembe, het bekend gemaak dat dié regering die afgelope boekjaar R2,7 miljard onregmatig bestee het. Hy het klaarblyklik die provinsiale wetgewer oor sy oudit-bevindings in die Lebowakgomo-wetgewer…

Nuwe Politieke party bekend gestel

Op Krugerdag, 10 Oktober 2012 is die Federale Vryheidsparty van Suid-Afrika bekendgestel in Pretoria. Die nuwe party is reeds by die Onafhanklike Verkiesings Kommissie as politieke party geregistreer wat beteken…

rolex replicas for sale