ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 9, 2012

Verkennerbeweging eis vrylating van Boeremaglede

In n skerp bewoorde media verklaring eis die Verkenners dat die lede van die Boeremag onverwyld vrygelaat word. Die eis volg nadat dit aan die lig gekom het dat daar…

Uit die Woord

“Wees my navolgers soos ek dit ook van Christus is” Telkens word onder volksgenote gehoor: “Ons leiers het ons mislei”. Mense vertrou nie meer leiers nie, wil niemand navolg nie….

Varksig!

Hoe maak mens as jy die wêreld oortuig het dat iemand ‘n vark is, maar as almal dan grootoog die vark dophou om te sien hoe varksig hy is, maak…

Vakbonde staak hul stakings

Drie vakbonde het besluit om nie vêrder deel te hê aan die vervoer staking nie. Die Padvragvereniging het bekend gemaak dat drie vakbonde, die RFA, MTWU en die PTWU tydens…

Afrikaner maak groot naam in New York

Die gesegde gaan dat as jy dit in New York kan maak, is jy ‘n wenner. Een van die Afrikaanse mode-ontwerper, Henry Schickerling, wat reeds ‘n indrukwekkende aantal beroemdes klee,…

Curiosity tel dalk sy eie onderdele op

Nasa-amptenare het bekend gemaak dat Curiosity-verkenningstuig ‘n blink artikel van Mars se oppervlakte af opgetel het. Die opwinding kan dalk van korte duur wees, omdat die voorwerp waarskynlik ‘n stuk…

Vliegtuig land in Bethlehem straat

‘n Jong vlieënier moes noodgedwonge ’n noodlanding in ‘n straat in Bethlehem doen Die Vliegtuig het kort nadat hy by die lughawe opgestyg het, ’n enjin probleem ontwikkel. Mnr. Werner…

Branden Grace triomfeer op Dunhill baan

Die 24 jarige Branden Grace van Suid-Afrika het hierdie naweek die Alfred Dunhill-links toernooi op St. Andrews gewen. Hierdie boorling van Pretoria het die baan aan die brand gespeel en…

Pssssssst, gehoor wat sê die slimmes van koeksoda?

Koeksoda word nie net gebruik om jou gebak te laat rys nie, maar jy kry hom ook in baie natuurlike medikasies. Dis ‘n natuurlike anti-inflammatorikum, en werk ook uitstekend vir…

Nuusflitse

• Graça Machel het Suid-Afrika as ‘n “sieklike, beseerde en bloeiende” nasie beskryf. Oudpres. Nelson Mandela se vrou het dié uitlating gemaak toe sy die Desmond Tutu- internasionale vredes lesing…

Ek sien dit so!

Die land brand, en die blankes val oor hul voete om op te ruk na Soweto vir ‘n rugbywedstryd. Kan hierdie sinnetjie waar wees? Iets moet mos iewers fout wees….

MOTOR RUBRIEK – VETERAAN MOTORS – 11 OKTOBER 2012

Met die motor gereed om geverf te word, is dit tyd om ’n paar besluite te neem. Eerstens: Die kleur; tweedens: Afwerking; derdens: Verf produk. Wanneer ’n veteraan motor herbou…

Stamsel oorplantings – ’n nuwe wonder.

Shinya Yamanaka van Japan en John B. Gurdon van Brittanje het gesamentlik die Nobelprys vir geneeskunde gewen net hul baanbrekerswerk in stamsel aanwending. Die twee is met die prys vereer…

Dronkie gevang vir tref en trap

n Twintigjarige man sal in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn ná ‘n tref-en-trap-voorval in Kragga Kamma-weg. Clem Morris, ‘n bekende fietsryer van Port Elizabeth, is dood badat ‘n motor,…

Stakers breek Suid-Afrika finaal

Meer as 45 vragmotors en ligte afleweringsvoertuie is reeds aan die Oos-Rand beskadig of uitgebrand. Slegs 45 stakers tot hede in hegtenis geneem oor hul gewelddadige optrede. Tientalle stakers hoort…

Selfverryking van Mediesefonds Trustees

Daar word nuwe wysigings vir die Wet op Mediese Skemas beplan deur die Raad vir Mediese Skemas en die Gesondheidsdepartement om misbruik vir selfverryking van mediese fondse se trustees hok…

Is dit hoe die stakers staak?

Suid-Afrika gaan gebuk onder ’n reeks stakende werkers se joligheid van nie werk nie en nie verantwoordelik optree in belang van hulle werkgewers en ook in belang van almal in…

rolex replicas for sale