ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 8, 2012

Penkopbeweging gestig

‘n Groot behoefte het ontstaan aan‘n dinamiese kultuurorganisasie vir ons kinders. Omdat die penkoppe ’n beduidende rol vervul het tydens die Tweede Vryheidsoorlog, het die Verkennersbeweging op die naam besluit….

Mooiste Maan

Die datum is 29 September 2012: Die plek: Kanada. Die mooiste maan het saam met die herfs equinox opgekom. Hulle noem hom die super “harvest moon” en hy sal eers…

Kanadese Belasting

Die gemiddelde Kanadees betaal baie belasting en…o, wag ‘n bietjie…Die gemiddelde Kanadees kry iets terug vir sy geld. Skole is gratis en is eerste wereld gehalte, medies, dokters, hospitale en…

Die SAA kry nog ’n bedanking

Siza Mzimela die, hoof- uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het onverwags bedank. Berigte lui dat sy in ‘n e-pos aan haar werknemers by die lugdiens gesê het die…

Pretoria Belasting Betalers Vereniging word binnekort gestig

Baie van die lesers is reeds bewus van die stappe wat geneem word om weer ’n Pretoria Belasting Betalers Vereniging te laat herrys. Dr. Derik Minnaar en Sunette Bridges het…

Knoeiery in Boeremag saak ontbloot

’n Voormalige misdaadintelligensie-offisier kapt. Deon Loots het daarop gewys dat die polisie ’n insypelaar opgelei het om die sogenaamde Boeremag te leer hoe om plofstof te gebruik. Kapt. Loots het…

Volksbyeenkoms – program van verrigtinge

Op die 13de Oktober 2012 word daar ‘n volksbyeenkoms gehou te Paardekraal deur die Boere-Afrikanervolksraad. Die program vir die byeenkoms sien as volg daarna uit: Volksgenote kan reeds vanaf Vrydag…

Zwelakhe Sisulu skielik oorlede

Walter Sisulu se seun, Zwelakhe Sisulu, is glo in sy slaap dood. Hy is een van die ryk magnate en was direkteur van Eastern Platinum Ltd en direkteur van Dirleton…

Lugmag uniform

In die verlede was daar ’n duidelike verskil in die uniforms van die verskillende magte. So was die Weermag se uniform bruin. Die Lugmag se uniform was blou en die…

Vryheidstryders kom bymekaar by Paardekraal

Volksgenote kan reeds vanaf Vrydag middag 12 Oktober 2012, kamp op die feesterrein. Die koste beloop R75 per staanplek per aand. Saterdag skop die program om 09h00 af met opening…

Verbruikers se skuldlas vergroot

Die Nasionale Skuld Mediasie Vereniging se nuutste inligting toon dat verbruikers wat aan skuldinvorderaars oorhandig word aan die toeneem is. Die Nasionale Kredietreguleerder (NKR) se syfers vir die tweede kwartaal…

Boere kortwiek terroriste se moordplan

“Drie lewens kon in die slag gebly het.” Dit is die woorde van mnr. Willem Cloete (28) van Middelburg in Oos-Transvaal nadat hy ’n terroriste aanval op hom en sy…

Welbekende deur terroriste vermoor

Mev. Elize Louw (95) van Klerksdorp en haar tuinier (55) is eergister in haar huis vermoor deur ’n onbepaalde getal terroriste.. Volgens iemand wat ten nouste met mev Louw saamgeleef…

Twee broers verongeluk in botsing

“Ons is bly hulle is sáám weg. Hulle was onafskeidbaar.” was die pa se woorde. Frits Meintjes jr. (23) en sy broer, Berno (20), van Malmesbury is albei studente aan…

Stakers wil hawens tot stilstand bring

Die stakers in die vervoerbedryf wil nou hulle staking uitbrei na werkers in die hawes van die land om sodoende hulle eise om groter vergoeding, vêrder te neem. ’n Woordvoerder…

Leierstryd in ANC gaan hewig word

Die ANC se provinsiale uitvoerende komitee in Sentraal Transvaal het Kgalema Motlanthe gister benoem as nuwe president van die land.. Mashatile, die provinsiale leier, het dit bekend gemaak. Hoewel die…

Noord-Kaapse boere beleef ernstige krisis

Boere veg steeds teen die grootste veldbrande in baie jare in dié Kuruman streek. Die skade van miljoene Rand is deur die verwoestende vlamme veroorsaak. Van die boere het in…

Kunstefeeste –in Afrikaans godslasterlik

’n Woordvoerder van die Verkennersbeweging sê dat die kunstefeeste die geleenthede bied om godslasterlike uitlatings te maak. Tydens die Aardklop-kunstefees word Jesus Christus, in die toneelstuk Woza Andries?! as ’n…

Mynhuise moeg vir onwettige stakers

Leiers van Cosatu en die mynwerkersvakbond Num gaan na verwagting vandeesweek mynwerkers by die platinum-myn Swartklip Union by Northam in Noord-Transvaal toespreek oor die bestuur se planne om 8 000…

Duur kosbare skilderye nou skoonveld

Suid-Afrikaanse kunswerke wat klaarblyklik miljoene rande werd is het spoorloos verdwyn uit die Randfontein-munisipaliteit se galery. Minstens 37 skildery deur onder andere Pierneef, Adriaan Boshoff, Pieter Hugo Naudé, Gregoire Boonzaier,…

Toe verdrink die dief!

‘n Selfoon dief het in die Dieretuin meer van Johannesburg gespring en verdrink. Hy was klaarblyklik ‘n veiligheidswag by die Dieretuinmeer en moontlik dronk. Die dief het ‘n vrou verlede…

Ateïs Albert Einstein se brief verkoop

‘n Brief waarin die wêreldberoemde wetenskaplike en ateïs Albert Einstein die Godheid as ‘n produk van menslike swakheid verwerp, word teen ’n openings prys van R28 miljoen op die afslaers…

Aquarius se mynbaas bedank

Die platinum-myn Bokoni het sowat 4 000 werkers kennis gegee dat hulle afgedank word. Dié werkers neem al vir ‘n week deel aan ‘n onbeskermde, onwettige staking. Die mynbestuur sê…

S.A. Banke se Kredietwaardigheid neig afwaarts

Moody,s, die kredietgraderingsinstansie, het op 5 Oktober vyf van die land se grootste handelsbanke se kredietgradering afwaarts aangepas. Die graderings is verlaag van A3 na Baaa1, wat in lyn met…

VVK maak ’n opname van kiesers se grondbesit

Teen Mei 2013 verstryk die tydperk wat die huidige Boere-Afrikaner Volksraad het om nasionale- en internasionale uitweë te volg tot vreedsame herstel van die volk se reg op territoriale selfbeskikking….

SO WORD DIE BOERE-AFRIKANER SE SAAK GEDRA

Die wêreldwyse organisasie, bekend as die Boer Afrikaner Genocide Committee het ’n optog beplan om by die Suid-Afrika Ambassade in Warsaw, Pole hul misnoeë oor te dra op Vrydag, 5…

rolex replicas for sale