Terroriste maai blankes af

Nog twee blankes is die afgelope naweek oorlede weens terroriste aanvalle.

Projek 2010 berig dat mnr. Andre Jordaan oorlede is nadat hy op 12 September aangeval is en inderhaas hospitaal toe geneem is. Mnr. Jordaan het sewe skietwonde opgedoen.

In die Mosselbaai omgewing is mev. Ria Mills op haar plaas Potsteel Hoogte, naby Groot Brak vermoor vir haar skootrekenaar.

’n Woordvoerder van Projek 2010 het gesê dat daar vir die maand tot op 16 September reeds 10 volksgenote aan die dood afgestaan is.