Sweepslag – Swart bank, swart gat?

Dit was met groot belangstelling wat ek Die Vryburger se artikel gelees het oor ‘n nuwe swart bank. ‘n Swart bank sal goed wees vir ‘n groot swart gat…jy weet…soos dié in die ruimte, waarin alles net verdwyn. Sien, my redenasie is nou so.

Nafcoc die National Anti-white Federation for Consolidating Otherpeoples Currency of iets soortgelyks (Wie gee om, die mense kan hul eie akroniem waarskynlik nie spel nie) oorweeg nou om ‘n swart komersiële bank op die been te bring. Hulle het etlike biljoene rande al by witmense afgerokkel met swart ekonomiese bevoordeling en tenderbedrog en moet nou daai Moola erens bêre. As alles goed gaan, sal hulle nou hulle bank binne die volgende 15 jaar klaar gebou kry en dan al hul eie klante se geld begin verdoesel in plaas van Pieter Gelderblom se enkele sente wat hy vir sy grondhervormde plaas gekry het.

Ek reken as Thombi dan as bankbestuurder aangestel word, kan Sizwe oor Thombi aangestel word as Bestuursopsigter tewyl Thebogo as Interne Senior Teenkorrupsieamptenaar weer oor hom ‘n ogie kan hou. As iets dan skeefloop kan ‘n Taakmag aangestel word wat die saak vir etlike dekades kan ondersoek net om omgekoop te word om niks buite die normaal te bevind nie. Die R394 Miljoen wat nie voor rekenskap gegee kan word nie kan dan toegeskryf word aan die swak bankstelsels wat deur die swart bank by Verwoerd se mense oorgeneem is. So is dit alles hopelik hul eie rasgekeurde klante wie se geld in die groot swart gat in verdwyn.

Daar is natuurlik altyd die hoop dat hulle een van daardie powere Verwoerd banke wat destyds deur die broederbonders gekaap is aan die volk teruggegee sal word om as suiwer wit bank te bedryf…nee wag..skuus, ‘n bank net vir witmense? Nou is ek baie rassisties.

Miskien moet ons maar nie te veel hoop nie en maar onse hardverdiende geldjies by ons eie Koöperatiewe banke gaan bêre. Miskien kan ons, ons banke hou as ons ook na swart banke kan verwys.

Tot volgende slag

Die Sweep