Pssssssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: gort?

Gort is baie ryk aan minerale, kalsium en potassium en is uitstekend om jou algemene spanningsvlakke te help verlaag.

Gort word duisende jare al gebruik om beskadigde weefsel en selle in die menslike liggaam te herstel.

Gort is anti-inflammatories.

As dit gereeld gebruik word, sal gort jou cholestrolvlakke help stabiliseer. Dit help ook vir hardlywigheid of ‘n loopmaag.

Dit is uitstekend vir hartkwale.