ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: September 2012

Sjoe – kan dit waar wees?

’n Jong buffelbul is vir ’n rekord bedrag van R26 miljoen op ’n veiling by buite Warmbad verkoop. Die buffelbul met die naam Horison is die duurste wilde dier wat…

Drie krone vir ’n kort rukkie

Die Suid-Afrikaanse krieket span het vir ’n kort rukkie die kroon in al drie vorms van krieket gedra. Hulle het reeds die 20/20 kroon gedra en het met die onlangse…

Onwerkbare Land laat Tutu gil

Toe die oud biskopTutu teen die podium op skuifel om ’n toespraak te maak, het hy gesê hulle het gesing oor hoe ons was en hoe ons nou is. Dit…

Ek sien dit so!

Die afgrond kom al hoe nader, en steeds is volksgenote meer besorg oor watter span Heyneke Meyer gaan kies om eerskomende Saterdag die Wallabies te troef. Moord en doodslag vier…

Nog mynwerkers is geskiet deur SAPD

Veiligheidswagte het vyf stakende mynwerkers by Gold One se myn naby Springs tydens ‘n betoging oor lone, geskiet. Die beseerde mans is na die hospitaal geneem. Ooggetuies sê die mans…

Pretoria munisipaliteit is bankrot

Die ouditeur-generaal (OG) het sy vergrootglas op die Tshwane-metro se geldsake en moet vasstel of dié munisipaliteit “tegnies” bankrot is. ’n Verdoemende finansiële verslaf is uitgereik oor die sogenaamde “Tshwane”…

Al hoe meer wil die ruwe Suid-Afrika verlaat.

Ongeveer 25% van Suid-Afrikaners in die ouderdom tussen 18 en 35 verkies om in ’n ander land te gaan werk. “Dit dui op die potensiaal vir ’n massiewe brein-drein in…

Dwelms en dood by Suid-Afrika diplomaat se huis

Die dood van ’n Franse vrou in die woning van ’n Suid-Afrikaanse diplomaat in Parys, Frankryk, word ondersoek, berig Sapa. Die 26-jarige vrou se lyk is in die huis ontdek….

Verwoestende brand eis egpaar se lewens

’n Oud-skoolhoof en sy vrou is in die sitkamer van ’n chalet dood weens ’n verwoestende brand by die Sondela-oord naby Warmbad. Ig van Rooyen (76) en sy vrou, Nita…

Parapleeg skiet terroris wat hom aanval

’n Parapleeg het sy tuinwerker doodgeskiet nadat dié in sy huis gekom het en hom met ’n mes aangeval het. Volgens kapt. Stefanie Smith, word ’n saak van moord ondersoek…

MOTOR RUBRIEK – VETERAANMOTORS, ROLLS ROYCE

In die vorige rubriek is daar begin met die proses om te verduidelik hoe ’n aangekoopte veteraanmotor, herbou en gerestoureer kan word. Ter aanvang is daar verwys na die herstel…

Bisarre optrede van Nasionale Vervolgingsgesag

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) is uit talle oorde gekritiseer omdat besluit is om 270 Marikana-mynwerkers van moord aan te kla ná die patetiese optrede van die SAPD wat 34 stakers…

RSA President amper die hoogste besoldigde ter wereld?

In n onlangse verslag het dit na vore gekom oor wat die Suid-Afrikaanse belasting betaler moet opdok om Jacob Zuma in die president se stoel te hou. Iemand het opgemerk…

Kaap van Storms !

Op die eerste dag van September wat as lentedag bekend staan, was by Seepunt alles behalwe lenteweer. Groot branders en koue was deel van die hele naweek se gebeure. Die…

Swart studente ontevrede by Tukkies koshuis

Swart studente by die Universiteit van Pretoria (Tuks) is woedend oor ‘n beweerde rassistiese plakkaat wat in ‘n manskoshuis opgeplak is. Die plakkaat, wat in die Kiaat koshuis opgeplak is,…

Die volksmoord duur voort

Gedurende Augustus 2012 is nog sewe volksgenote vermoor deur terroriste. In die Vrystaat is mev. Knoetze by haar huis vermoor gevind met etlike meswonde en die Oos-Kaap het twee mense…

Romney op die wenpad

Die pas afgelope Republikeinse konvensie in Tampa, Florida, het die steun vir goewerneur Mitt Romney se presidents kandidatuur ’n groot hupstoot gegee. Volgens ’n peiling van Reuters en Ipsos loop…

Nog Foto’s ontdek uit die Tweede Vryheidsoorlog

’n Besonderse versameling foto’s wat uit die Tweede Vryheidsoorlog dateer, is ontdek waar dit in die fotograaf se huis in Winburg bewaar gebly het. Die versameling van ’n fotograaf, E….

Renosterstropers word bitter swaar gestraf

Twee swart mans is in die Nelspruit streekhof elk tot 29 jaar tronkstraf gevonnis vir renosterstropery. Streeklanddros Catherine Hugo het gesê die vonnisse moet as afskrikmiddel vir stropers dien. Gearson…

Sweepslag – Swart bank, swart gat?

Dit was met groot belangstelling wat ek Die Vryburger se artikel gelees het oor ‘n nuwe swart bank. ‘n Swart bank sal goed wees vir ‘n groot swart gat…jy weet…soos…

Uit die Woord – Deut 6:6-7

“En hierdie woorde wat Ek jou vandag bevel moet in jou hart wees; en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en…

Student eis miljoene van Vrystaat Universiteit

Hanje Pistorius, ’n mediese student gaan sowat R21 miljoen eis van die Universiteit van die Vrystaat (UV) nadat haar linkerbeen deur ’n motor afgery is terwyl sy geld vir die…

Nuusflitse

– Die petrolprys styg met 93c per liter, terwyl die dieselprys met 69c per liter verhoog word. Die jongste styging sal die petrolprys langs die kus op R11,62 per liter…

NUUS UIT KANADA

Geskryf deur Die Vryburger se spesiale medewerker in Kanada Ons het so pas terug gekeer vanaf ‘n drie weke reistog langs die Sonskynkus van Kanada. Die skoonheid en vrede van…

Vakbonde: skoenmaker hou by jou lees

Vivian Atud, ‘n ekonoom van die Vryemark-stigting, sê enige vakbond wat in die toekoms ‘n belangrike rol in die Suid-Afrikaanse arbeidsmark wil speel, móét die belange van sy lede voorop…

Die Wonder van Apartheid

’n Groot aantal afgedankte en werklose mynwerkers van die Aurora-goudmyn naby Springs het Malema, luidkeels toegejuig oor sy stelling dat swartes onder apartheid beter daaraan toe was as onder die…

Swak beheer laat seekoeie ontsnap

Terwyl bewaarders daarop fokus om ‘n tweejarige seekoei wat verlede maand ontsnap het, te vang, het hulle op nóg ‘n seekoei afgekom wat uitgebreek het uit ’n reservaat.. ’n Woordvoerder…

Bioniese oog vir blindes

Australiese wetenskaplikes het bekend gemaak dat hulle die wêreld se eerste bioniese oog as prototipe ingeplant het wat as ’n reuse deurbraak vir blinde mense beskou kan word. Bionic Vision…

Doen so voort!

Die Redakteur Die Vryburger Laat my toe om u te bedank vir die netjiese werk wat myns insiens met elke uitgawe in gehalte verbeter. U handhaaf n besondere standaard. Ons…

Hartelik geluk!

Geagte Redakteur Anders as die volksvreemde Radio Pretoria, is u bereid om sonder huiwering, aandag te gee aan dit wat van belang is. Ek stuur vir u n e-pos wat…

VIR DIE TUINIER – KOEDOELELIE

PACHYPODIUM SAUNDERSII Die Koedoelelie is onder die vetplant familie geklassifiseer en sy oorsprong is Suid-Afrika. Dit is ’n pragtige plant vir die droë tuin en droë klimaat waar water skaars…

Banke blameer ander instansies

Die ANC regime se afgelope gesprekvoering met die kommersiële banke het oor verskeie sake gegaan. Op die beskuldiging dat hulle te maklik onversekerde krediet toestaan aan die weerlose publiek het…

Toeriste moedswillig gearresteer

Gedurende die week is ’n Suid-Afrikaanse burger en twee buitelandse toeriste gearresteer deur die Kempton Park polisie. Hulle het besoek gebring aan ’n vertoning en was oppad terug na die…

rolex replicas for sale