’n Kragtelose Roodepoort en kragtelose kwaaddoener

Maandag was minder lekker in die strate van Roodepoort. Bykans die hele Roodepoort het gebuk gegaan onder ’n krag onderbreking. Dit het veroorsaak dat mense vir ure in die verkeer vasgevang was omdat bykans geen verkeerslig gewerk het nie.
Die skuldige was na bewering ’n booswig wat gepoog het om kabels te steel. Hy het met ’n skok agtergekom dat sy plan nie so goed gewerk het nie. Hierdie oordeelsfout van hom het ’n brand by ’n substasie laat ontstaan. ’n Woordvoerder van die krag verskaffer van Johannesburg kon nie bevestig wanneer die krag weer herstel sal wees nie.
Die ras van die booswig kon nie vasgestel word nie, omdat hy heeltemal swart gebrand het.