Mees kompeterende lande ter wêreld

Die drie mees kompeterende lande in die wêreld is in volgorde van eerste na derde: Switserland, Singapoer en Finland. Die VSA het terug gesak en beklee tans die sewende posisie. Switserland se grootste uitvoermark is die Europese Unie met 60% van sy uitvoere.