Die Vryburger se spesiale verteenwoordiger in Noord-Transvaal berig dat daar miljoene Rand se skade aangerig is by die kragsentrale deur stakers en moeilikheid makers.
Tot hede het die media probeer wegskram van die werklike gebeure.
Na wat berig word, is sewe van die groot hyskrane is in brande verwoes, en talle groot vragmotors is beskadig of in brande sodanig gelaat dat dit onbruikbaar geword het. Van die nuut opgerigte geboue is ernstig beskadig. Klipgooiers en brandstigters het sodanige skade veroorsaak dat Eskom genoodsaak was om maatreëls in te stel om sy werkers te beskerm.
Die woordvoerder het gesê dat daar baie miljoene rand se skade aangerig is en daar is geen vooruitsig dat die toestande gaan verbeter nie. Die moontlikheid dat die staking vêrder kan uitbrei word in die vooruitsig gestel.
Al wat ek kan se is dat solank as wat ons Blankes pasief is en stilswyend saam met die Bannana Regerihg stem niks gaan verander nie.
Nie Stakings nie
Nie Plaasmmorde nie
Nie Rampokkery nie
Nie nie Rassehaat nie
Nie die afesaagde gesanik oor Apartheid nie
Nie Regstellend aksie nie
Ens so kan ek aangaan ook tot veveelens toe
Wat ons nodig het is iemand soos julius Malema o$ ‘n Bietjie Terpentyn onder die Blankes en Anders Kleurigis wat dink hulle is veilig se sterte te sit sodat hulle weer aktief raak en vergeet van hulle gemak sones.
Die ou Blanke Volkie die Swart, Bruin en Indiers moet saam staan teen die geweld en terreur. Dit raak almal en as ons nie optree tee die Rampokkers en Geweldenaars nie gaan sit ons almal een van die dae in Konsentrasie Kampe. Met die Sulkes soos Mallema wat die land regeer soos Idi Amin, Robert Mugabe ens wat elkeen hulle eie Bendes bedryf en aanhits tot geweld en geldgierigheid. Hulle dink mos hulle het die reg om alles vir hulleself toe te eien.
Tipies van ons Liberale media wat al so beïnvloed is deur kommunisme dat hulle self nie eers meer regtig weet wat in die land aangaan nie.
Ten minste weet die “regte” mense van die ware gebeure in die land.