Hartelik geluk!

Geagte Redakteur
Anders as die volksvreemde Radio Pretoria, is u bereid om sonder huiwering, aandag te gee aan dit wat van belang is.

Ek stuur vir u n e-pos wat ek vir die Radio gestuur het en waarop ek geen reaksie ontvang het nie

Vriendelike groete – en hou Die Vryburger soos wat ons die pronkstuk leer ken het.
Nou luister ons nie meer na die snaakse Radio se uitsendings nie – ons kry die nuus betyds op ons rekenaar.

Pieter