Doen so voort!

Die Redakteur
Die Vryburger

Laat my toe om u te bedank vir die netjiese werk wat myns insiens met elke uitgawe in gehalte verbeter. U handhaaf n besondere standaard. Ons lees elke stukkie nuus wat aangebied word. Dit het tot gevolg dat ons deesdae maar weinig tyd het om na die vervelige Radiotjie te luister.

Die eentonigheid van Dykema-Hansen gesprekke oor dinge wat my nie skeel nie is gelukkig nie meer deel van my luister patroon nie.

Om van die klein Kemp (blykbaar oud Broedertjie) nie eers te praat nie

Nee, ons geniet Die Vryburger wat gekom het om te bly in ons huis.

Doen so voort
Jan