Briewe – Barbare in East-Lynn?

Goeie naand, ek skryf uit East-Lynne Pretoria. Net so na 7 vanaand het hordes swart betogers van nerens af opgedaag en soos barbare reg voor ons huis verby ge” toi toi “. Ek het my seuntjie in die bed gesit kort voor dat ek n’ groot geraas gehoor het wat soos n’ sokker wedstryd geklink het met vuvuzelas en busse en taxis vol geraas makers. My vraag is : Hoekom sal mens betoog met pangas en in n’ normale woonbuurt invaar? Die antwoord is maklik, ons blanke volk staar die oormag in die gesig maar die Woord se duidelik dat daar met God rekenskap gehou moet word. (Brief verkort – Red)