Adjunk van Kommuniste liga dood

Die nasionale adjunk-sekretaris van die Jong Kommunisteliga (YCL), Mike Mokhutsane, is dood, het die liga Sondag gesê.

Mokhutsane is vroeg Sondag dood, het die party se woordvoerder, Mangaliso Stalin Khoza gesê.

“Hy was verbind tot die opbou van die YCLSA, om eenheid onder die werkersklas te skep en om ‘n voorstander van kommunistiese opleiding te wees, het Khoza gesê.