ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: September 25, 2012

Optog by Amerikaanse Ambassade 25 Sept 2012

Die Boere-Afrikanervolksmoord komitee het op Dinsdag, die 25ste September 2012, ‘n opvolg memorandum by die VSA se ambassade in Pretoria oorhandig. Dit volg op ‘n memorandum wat hierdie komitee op…

Die Boere-Afrikanervolk is nie die kleinste volk nie

Suid-Afrika se oppervlakte beslaan 1 221 000 vierkante kilometer en het amptelik volgens die statistiekdiens 50 586 751 burgers. Van die bykans 50 miljoen burgers is 23 181 997 stem…

Pssssssssssssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: jogurt?

Jogurt is ‘n Turkse woord vir suurmelk, wat dik geword het. Jogurt is ryk aan proteïene en bevat vriendelike bakterieë wat broodnodig is in die behoorlike vertering van die kosse…

Nuusflitse

• ’n Vyfjarige seun sal binnekort met sy ma in Turkye herenig word nadat sy pa meer as ‘n jaar gelede met die kind na Suid-Afrika gevlug het. • Volgens…

Wie sit agter die volksmoord!

Honderde, nee duisende moorde is reeds gepleeg. Moorde wat almal basies dieselfde patroon het! Dit is iets van ’n verrassingsaanval en word uitgeoefen met militêre presiesheid; die aanvallers is meestal…

Nog meer Amerikaners wantrou die massa-media.

Amerikaners se wantroue in die media het ‘n nuwe rekord geslaan. Sestig persent het gesê dat hulle min of geen waarde aan die massa-media heg wanneer dit by nuusrapportering kom….

Diewe besteel Hervormde Kerk

’n Geskiedkundige koper borsbeeld deur Coert Steynberg is voor die oudste kerkgebou in Transvaal gesteel. “Die historiese en sentimentele verlies is erger as die geldverlies,” het ds. Willem Kok, predikant…

Terroriste aanval op voormalige atleet

Nog ’n voormalige kampioen, Karen Harmse (gebore Wilkinson) is in die skouer geskiet en erg beseer tydens ’n aanval op hul plaas Rietfontein, naby Rustenburg. Karen was in jare negentigs…

Vierkleur in Rome

Talloze kathedralen, ontelbare pizzeria’s, Romeinse cultuur… Je hebt weken nodig om de Italiaanse hoofdstad Rome een beetje te ontdekken. Voor mij is het de mooiste stad ter wereld. Wie er…

Verlore Turner skildery ontdek.

‘n Oliverf skildery wat op ‘n veiling by ‘n gholfklub in Engeland vir £3,700 gekoop is en nou aanvaar word dat dit ‘n verlore werk van die meester is, sal…

Bolivië gee Wettige Regte aan die Aarde

Bolivië is die eerste land in die wêreld wat wetlike regte aan die aarde toegeken het, nie alleen om klimaatsverandering te bekamp nie, maar ook om die vernietiging van die…

Herrie na studies bewys dat Monsanto se “voedsel” kan kanker veroorsaak.

Rotte wat ‘n lewenslange dieët van een van Monsanto se top geneties gemanipuleerde mielies gevoer is, het kankergewasse en orgaanskade opgedoen, volgens ‘n Franse studie wat verlede week gepubliseer is….

Ongewone Nobelprys

Daar is verskillende kategorië Nobelpryse wat toegeken word en dit dek omtrent elke lewensterrein. Een van die eienaardigste is die “Ig Nobel” prys wat ook vir prestasies op verskillende lewensterreine…

MOTOR RUBRIEK – VETERAAN MOTORS – 27 SEPTEMBER 2012

Die eindresultaat van die verfproses gaan bepaal hoeveel moeite daar gedoen is met die voorbereiding. Kleiner duikies op die bakpanele kan met bakwerk stopverf gevul en afgewerk word. Die stopverf…

IMPALA LELIE (ADENIUM MULTIFLORUM)

Hierdie lelie word aangetref in die droë streke van ons land soos die verre Noord Transvaal. Dit is nogal gehard en ’n vetplantagtige struik of boom. Hy word tussen ’n…

Ondervinding by ’n polisiestasie

Hierdie is ’n storie – ’n ware verhaal van ’n egpaar, westerlinge, gebore en getoë op Afrika grond, se eie ondervinding van hoe dit lyk en hoe dit werk by…

Switsers sterk gekant teen rookverbod

By verre die meerderheid Switsers het gestem teen ‘n streng verbod op rook in restaurante en kroeë. Die voorgestelde verbod is in die meerderheid van die land se 26 kantons…

Gedink dis die einde van ons lewens!

“Ek het gedink dit is die einde van ons lewe saam,” sê mev. Lue Kruger van Vlakstryd in die Dewetsdorp distrik. Drie gewapende terroriste het hulle in die huis oorval…

Dolfyn red branderplank ryer.

Elke Schoeman (41), ’n branderplankryer van Jeffreysbaai, het benoude oomblikke beleef toe sy verlede Saterdag by Lower Point op haar branderplank geroei het. Sy het vir haar vriendin Susan Botha,…

So word ons land gerinneweer

Die foto toon hoe daar onbeheers gemyn word in die Delmas omgewing deur Exxaro wat klaarblyklik sonder ’n waterlisensie onwettig in bedryf is. Volgens berigte het die Blou Skerpioene van…

Boksheld sterf om kind se lewe te red

Corrie Sanders (46) is geskiet in ’n restaurant toe hy sy dogter teen ’n drietal terroriste wou beskerm. Hy is inderhaas na die Kalafong-hospitaal buite Pretoria geneem en is daar…

Marikana-fiasko kos belastingbetalers meer as R30 miljoen

Die kommissie van ondersoek na die Marikana-menseslagting begin sy werk op 1 Oktober met sittings en sal klaarblyklik wye magte kry om inligting te bekom. Die kommissie het sowat vier…

Gaan die Jakarandastad nou Tshwane word?

Op 6 Oktober 2012 sal daar blykbaar begin word met die proses van vergaderings om die naam van die hoofstad Pretoria te verander na ’n naam wat moet inpas by…

Malema het probleme

Berig is ontvang dat ’n lasbrief vir die inhegtenisname van Julius Malema Vrydagoggend uitgereik is. Die geskorste leier van die ANC-jeugliga sal na verwagting binnekort in die hof verskyn. Dit…

TLU SA reël toer na Georgië

‘n Volgende inligtingstoer word beplan na Georgië vir die week van 29 Oktober – 2 November 2012. Tydens die weeklange inligtingstoer met hul regering as die gasheer sal daar o.a….

België roskam Zuma behoorlik

Die regering van België verwag van Suid-Afrika om meer duidelikheid te gee oor die skietery by Lonmin myn, toe die SAPD op onverantwoordelike wyse 34 mynwerkers doodgeskiet het. Die Belgiese…

Toyota Yaris het meeste beseringseise

Volgens “The Highway Loss Data Institute” in die VSA het Toyota Yaris, modelle 2009 – 2011 die grootste beseringsrisiko van enige ander motorvoertuig in die VSA. Persoonlike beseringseise is 28,5…

Suidland Media versamel en bewaar

Die Suidland Media se bestuurder, mnr. Frikkie Strauss, het in ’n onlangse byeenkoms in Pretoria daarop gewys dat die bymekaar maak en bewaar van materiaal wat betrekking het op die…

Grondwethof: Kan e-Tolhekke begin?

Die Grondwethof het in sy uitspraak bepaal dat die toepassing van die e-tolstelsel moontlik kan voortgaan. Dit volg nadat regter Bill Prinsloo gedurende April 2012 bepaal het dat OUTA se…

MARIKANA DEBAKEL

Spesiale verslag deur ’n buitelandse verslaggewer aan Die Vryburger Het die Marikana slagting nie plaasgevind om die magnate soos Cyril Ramaphosa, te beskerm nie? Daar kan baie onderliggende redes wees…

Cosatu-ANC spanning verhoog oor e-tol

Zwelinzima Vavi, die algemene sekretaris van Cosatu, het onderneem om “met alle mag waaroor ons beskik” sie e-tol-projek teen te staan. “In ons siening sal dit ‘n reuse-fout deur die…

Die optog in Washington DC

Today a few very brave and proud men and women made a stand for truth and justice at this nations Zionist controlled Capital in Washington D.C. To these fine Brothers…

Vandag ‘n jaar gelede..

Sonder ‘n leierskorps met ‘n behoorlike steunbasis, kan geen verknegte volk sy vryheid herwin nie. Sedert 1994 het die Boere-Afrikanervolk nie net sy vryheid verloor nie, maar was ons ook…

Tornados saai verwoesting in Kanada

Die weer het uiteindelik dwarsoor Kanada gestabiliseer na orkane in Nova Scotia, hittegolwe in Ontario, oorstromings in British Colombia en tornados in suidelike Alberta verwoestings gesaai het tydens die verbygaande…

Finansies

Die Kanadese Dollar het aansienlik versterk teen die Amerikaanse Dollar gedurende die week en het die hoogste punt bereik in 14 maande. Dit is goeie nuus vir Kanadese toeriste wat…

Man aangeval deur grizzly beer

‘n Man (65) in British Colombia het gestaan en vis vang in ‘n rivier toe hy blykbaar ‘n vroulike grizzly beer laat skrik het wat hom daarna aangeval het. Sy…