ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: September 18, 2012

Selfs die koue Kanada kan warm wees

Dis ‘n pragtige herfs dag vanoggend. Die boere gebruik hierdie tyd om hul hooi in bale te rol sodat die perde en beeste kos het vir die hele winter. Temperature…

Kanadese Ekonomie versorg sy burgers

Spesiale verslag uit Kanada Ons medewerker uit Kanada berig dat hulle deel is van byna 6 miljoen Kanadese wat aan die Kanadese regering se pensioen fonds behoort. Die burgery is…

Drie manne maak geskiedenis met seiljag

Spesiale verslag van Kanadese medewerker Die seilboot Belzebub II, is die eerste boot behalwe ‘n ysbreker skip wat nog ooit deur die Kanadese “Northern Passage” geseil het. Drie manne het…

Stakers en mynbase kom ooreen

Lonmin se stakende mynwerkers het vroeër die myn se nuutste salarisverhoging aanvaar. Die salarisse sal tussen R9 000 en R11 000 wissel. Hierdie is ‘n verhoging van sowat 22%. Lonmin…

LG ook in die resies met slimfoon

LG Electronics het sy nuwe slimfoon bekend gestel. Die slimfoon moet teen Samsung en Apple meeding. Die Suid-Koreaanse elektronika-reus het gesê die nuwe toestel, die Optimus G, sal volgende week…

Ivoorkus het ook staatsgreep probleme

Drie mans is in Ghana in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n staatsgreep in die Ivoorkus beplan het, het die polisie gesê. Die mans wou glo wapens koop toe hulle…

ANC leier vermoor sy kamerade

Sifiso Khumalo, leier van die ANC-jeugliga in Oshabeni, is 22 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op twee ander lede van die ANC tak aan die Suidkus. Die waarnemende regter…

Korrupsie vernietig RSA ekonomie

Die Instituut vir Sekuriteitstudies het Maandag gesê korrupsie het ‘n groot bedreiging vir Suid-Afrika geword, berig Eyewitness News. Meer as R30 miljard gaan jaarliks verlore weens korrupsie. Dit sal egter…

Die standaart is frot!

Daar is baie dinge om oor te kla in die nuwe Azanië. As gekyk word na waarop die meeste mense op nuusblaaie kommentaar lewer is die nasionale rugbyspan blykbaar vir…

Uit die Woord – Daniël 7:14

“En aan Hom is gegee heerskappy en eer en koningskap; en al die volke en nasies en tale het Hom vereer; sy heerskappy is ‘n ewige heerskappy wat nie sal…

Nuusflitse

1 Prins Harry is na ‘n plek van veiligheid geneem tydens ‘n Taliban-aanval op Kamp Bastion, die basis waar hy in Afganistan ontplooi is. Die Engelse is skrikkerig dat die…

Pssssst, gehoor wat sê die slimmes van: geelwortels?

Wortels is aanvanklik as ‘n medisyne gebruik en later as ‘n groentesoort, omdat dit so geweldig ryk is aan vitamien A. Dis ook baie ryk aan vitamien B, C en…

Wees versigtig wat jy sê en doen

Gedurende die afgelope maande het lesers die saak gevolg van die sogenaamde Boeremag. Die Vryburger was telkens heel eerste met elke dag se uitspraak en bevindinge soos wat dit deur…

MOTOR RUBRIEK – VETERAAN MOTORS – 20-9-2012

In die rubriek van 13 September 2012, is daar gekyk na die verwyder en behandel van roes op die metaal bakdele van ’n motor. Vervolgens word die voorbereidingsproses vir die…

Ek sien dit so!

Hierdie week wil ek my rubriek begin met ‘n stukkie wat deur my beste vriend geskryf is. “Hier aan die suidpunt van Afrika, ver verwyderd van die beskaafde kontinent van…

Die Spooragentskap vat Departement hof toe

Die Passasier spoor-agentskap van Suid-Afrika (Prasa) is besig met ’n regsaksie teen die Departement van Openbare werke. Die regsgeding gaan oor ’n onbetaalde rekening van sowat R26 miljoen wat sedert…

Oproer stoker dalk agter tralies?

Julius Malema, kan dalk teen die naweek in hegtenis geneem word. Die inligting is vertroulik aan Die Vryburger deurgegee. Dit volg ná ’n Valke ondersoek oor klaarblyklike korrupsie teen Malema…

Die rykste onder die rykes van SA

Alhoewel die Pa¬trice Motsepe, se fortuin met bykans 15% gedaal het, is dié mynmagnaat en eienaar van Mamelodi Sundowns, nou vir die tweede agtereenvolgende jaar heel-bo aan die Sunday Times…

Adjunk van Kommuniste liga dood

Die nasionale adjunk-sekretaris van die Jong Kommunisteliga (YCL), Mike Mokhutsane, is dood, het die liga Sondag gesê. Mokhutsane is vroeg Sondag dood, het die party se woordvoerder, Mangaliso Stalin Khoza…

Terroriste maai blankes af

Nog twee blankes is die afgelope naweek oorlede weens terroriste aanvalle. Projek 2010 berig dat mnr. Andre Jordaan oorlede is nadat hy op 12 September aangeval is en inderhaas hospitaal…

Morgan trou –hofbevel se voet

Die Zimbabwiese premier, Morgan Tsvangirai en Elizabeth Macheka, het getrou ten spyte van bewerings dat hy steeds met ‘n ander vrou getroud is. Dié leier van die Movement for Democratic…

Hospitale gevaarliker as tronke

Die diens wat pasiënte deesdae in hospitale ontvang, maak dat mense se lewens veiliger is in tronke, het ’n medikus aan Die Vryburger gesê. By Chris Hani-Baragwanath-hospitaal in Johannesburg moes…

Wie lieg vir wie?

Daar heers verwarring oor die 180 soldate wat gister by die Marikana-myn in Noordwes ontplooi is. Niemand kan met sekerheid sê wie magtiging gegee het dat dit gedoen word nie….

Asma: RSA se mediese sorg wek kommer

Suid-Afrika het die vierde hoogste sterftesyfer weens asma in die ganse wereld. Mense in die ouderdomme van vyf en 35, is die hoogste ooit in die land en toon nou…

Egiptiese Christen het die rolprent gemaak

Basseley Nakoula beweer hy is die regisseur van die omstrede rolprent wat teen Islam gekant is en sê hy sal nooit spyt wees dat hy die film gemaak het nie….

Myn stakers wil gewelddadig word

Die stakende mynwerkers moes retireer nadat die regering gewaarsku het dat hy nie verder onwettige saamtrekke gaan duld nie. “Ons vrees vir ons lewens, ons kruip weg in ‘n geheime…

Die trane die rol oor jou bokkie!

Die arme Sprinbok ondersteuners is teen hierdie tyd seker al almal erg depressief. Die bokkies het die naweek weer die knie gebuig voor die manne van die land van die…

DIE ROTHSCHILD KAMEELPERD

Die Rothschild kameelperd is een van die mees bedreigde spesies. In die Wellington Dieretuin in New Zealand was daar nog net een van hierdie kameel-perde oor en hul het hom…

LUGPLANTE OF EPIFIETE

Lugplante groei normaalweg op ander plante, soos in boomtakke en ook op houtstompe. Hulle is nie parasiete nie, hul gebruik die plant waarop hul groei net vir ondersteuning en leef…

’n Kragtelose Roodepoort en kragtelose kwaaddoener

Maandag was minder lekker in die strate van Roodepoort. Bykans die hele Roodepoort het gebuk gegaan onder ’n krag onderbreking. Dit het veroorsaak dat mense vir ure in die verkeer…

Twee kunstenaars sorg vir groot opgewondenheid

Op die koudste aand van hierdie lente, verlede Woensdag, het ‘n konsert met Jannie Moolman en Helena Ceronio, ‘n stampvol saal getrek. Nie net was al die kaartjies verkoop nie,…

Barcelona Waarsku Madrid: Betaal of Katalonië breek weg.

Elke jaar op die 11de September neem die inwoners van Barcelona die strate oor om die sardana te dans, oor hulle vyande se bloed te sing in hulle volkslied “Els…