ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: September 10, 2012

Bokser broers bobaas

Die Klitschko boeties oorheers nou al vir ’n paar jaar die swaargewig boks toneel. Tussen die twee broers is hulle in besit van al die menigte wêreldtitels wat beskikbaar is….

Nog ’n terroriste aanval slaag

’n Bejaarde egpaar Greef se lyke is verlede Vrydag in hul huis in Morningside, Sandton gevind’ Hul seun het kort ná drieuur die namiddag op die paartjie afgekom. Die egpaar…

Nog vier slagoffers van terroristiese aanvalle

Skok en ongeloof heers in die boeregemeenskap ná ’n dubbele moord gister op ’n boer en sy vrou mnr. Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72). Die egpaar is…

Ek sien dit so!

Kry jy skaam? Jy wat sonder om tweekeer te dink, by Woolworths instap en jou hardverdiende geld te gaan oorhandig? Besef jy dat hulle jou vir die gek hou? Jy…

Hospitaal dienste verswak daagliks

Dokters by die grootste hospitaal in Natal het gewaarsku dat hulle sommige operasiesale sal sluit as gevolg van ‘n ernstige tekort aan linne. Die Vryburger het berigte ontvang dat talle…

Ons groet Louis van Rensburg

Die bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Louis van Rensburg het gesterf nadat hy met longontsteking in die hospitaal opgeneem is. Van Rensburg (68) is in die Garden City-kliniek in Johannesburg…

Zimbabwe kom leen reuse bedrae in RSA

Zimbabwe wil Suid-Afrika en Angola nader om finansiële hulp om ‘n tekort van sowat $400 miljoen (dit is R3 miljard) in dié land se begroting aan te spreek. Tendai Biti,…

Arabier verkoop vir baie geld

Altesaam 38 perde is op die eerste prestige Arabierperd veiling in Suid-Afrika opgeveil. Die veiling is deur die telers Aucamp Arabians van Lydenburg en Strydom Arabian Stud van Bronkhorstspruit gereël…

Pasop vir Durban se seewater

Tagtig persent van Durban se seewater wat in die afgelope jaar getoets is, het nie aan Suid-Afrikaanse water standaarde voldoen nie, is amptelik berig. Die toetse, wat deur die eThekwini…

Shell gaan Karoo verrinneweer

Die voorsitter van Shell Suid-Afrika, Bonang Mohale, sê die hulle kan sowat bydra om armoede te bestry deur tot 300 000 werksgeleenthede te skep indien die lisensie toegestaan word om…

Woolworths kreun onder blanke aanslag

Die Woolworths kettingwinkel groep het besluit om sy Facebook-blad vir kommentaar te sluit weens ‘n stortvloed negatiewe en neerhalende kommentaar. “Die besluit om ons Facebook-blad vir kommentaar te sluit is…

Teleurgestelde aanbidders

Die Springbokke het baie bokaanbidders teleur gestel die naweek. Die bokke is tans op hulle Australasiese been van die Rugbykampioenskap reeks. Die afgelope Saterdag het hulle, heel gepas, teen die…

MOTOR RUBRIEK – VETERAAN MOTORS – 13 SEPT. 2012

’n Interessante deel van die herstel en restourasie van ’n veteraan motor is wanneer daar begin word met die bakwerk. Wanneer dit aangepak word, moet besluit word of die restoureerder…

Boerenooi eis teen Britse burgemeester

Neleen Strauss, die mede-eienaar van ’n restaurant in die middestad van London, het £80 000 (meer as R1 miljoen) van Boris Johnson, die burgemeester geëis. Johnson het voor die Olimpiese…

Rusland se ekonomie

Daar word gereeld nuusberigte gepubliseer oor die ekonomië van die VSA, China, Indië en die EU, maar selde oor Rusland. Wat gaan aan in die Russiese ekonomie en hoe vergelyk…

Briewe – Puik!

Ek wil ook graag n stuiwer in armbeurs gooi,deur te se dat die Vryburger puik is! Ek glo dit sal die toekoms van Boere Afrikaner se leesstof wees. Dit is…

Tshwane of Pretoria?

Hallo Daar, Ek wil ten sterkste verskil van die opskrif van hierdie berig. Dit is die Twane Metro munisipaliteit wat bankrot is en verseker nie Pretoria munisipaliteit nie. Pretoria munisipaliteit,…

Die “Woolies” Fenomeen.

Ek sit nie my voete in ‘n Woolworths nie as gevolg van hoe hulle ons boere uitbuit. Hulle pryse is belaglik duur, maar die boer moet aan al hulle fiemies…

Ope brief aan Mnr. Theo de Jager.

Na aanleiding van die berig in die nuus “Farmers could become extinct: Agri SA” (2012-09-03) die volgende: Kom ons breek weg van die diplomatiese praatjies en praat so bietjie eerlik…