China bedreig S.A. se ekonomie
Volgens ‘n verslag van die Universiteit van East Anglia het goedkoop produkte uit China die Suid-Afrikaanse ekonomie oor die afgelope tien jaar met meer as $900 miljoen benadeel. Dit het…
Volgens ‘n verslag van die Universiteit van East Anglia het goedkoop produkte uit China die Suid-Afrikaanse ekonomie oor die afgelope tien jaar met meer as $900 miljoen benadeel. Dit het…
Die belangrike ABI, Aankope Bestuur indeks, wat as barometer dien vir die vervaardigingsektor en die algemene ekonomiese toestand van ‘n land aandui, toon aan dat die bedrywe besig is om…
Die volgende keer as Eskom weer skitter in hul afwesigheid kan kruiekerse jou aand verlig. By stokperdjie-winkels is die belangrikste materiaal bekombaar om kruiekerse te maak Materiaal: Reuklose paraffienwas of…
Geagte Redakteur Anders as die volksvreemde Radio Pretoria, is u bereid om sonder huiwering, aandag te gee aan dit wat van belang is. Ek stuur vir u n e-pos wat…
Op 3 September, 34 jaar gelede is die eerste Viscount vliegtuig deur terroriste afgeskiet tydens die Bosoorlog. Mnr Johan Willemse, n Munisipale Raadslid van die VF Plus in Pietersburg het…
Die lente is hier en beloon ons – of ons dit verdien of nie. Bestee jou tyd buite en gun jouself die reuk van varsgebreekte grond, soet blomme en vars…
FW de Klerk veg met verbete om te keer dat sy geldsake en sy sogenaamde vertroulike inligting openbaar gemaak word in ’n onderhoud hofgeding oor twee van sy kleinkinders. ’n…
BOERE in die distrik Rouxville het regshulp bekom om vas te stel hoe twee verwoestende veldbrande die naweek op sowat 16 plase in die distrik ontstaan het. Bykans 12,000 ha…
’n Jong buffelbul is vir ’n rekord bedrag van R26 miljoen op ’n veiling by buite Warmbad verkoop. Die buffelbul met die naam Horison is die duurste wilde dier wat…
Die Suid-Afrikaanse krieket span het vir ’n kort rukkie die kroon in al drie vorms van krieket gedra. Hulle het reeds die 20/20 kroon gedra en het met die onlangse…
Toe die oud biskopTutu teen die podium op skuifel om ’n toespraak te maak, het hy gesê hulle het gesing oor hoe ons was en hoe ons nou is. Dit…
Die afgrond kom al hoe nader, en steeds is volksgenote meer besorg oor watter span Heyneke Meyer gaan kies om eerskomende Saterdag die Wallabies te troef. Moord en doodslag vier…
Veiligheidswagte het vyf stakende mynwerkers by Gold One se myn naby Springs tydens ‘n betoging oor lone, geskiet. Die beseerde mans is na die hospitaal geneem. Ooggetuies sê die mans…
Nuutste kommentaar