Uitlander aangeval deur terroriste

‘n Plaasbestuurder van die VSA is met pangas aangeval op ‘n plaas in die Ladybrand-streek.
Mnr. Allen Rodgers (61) is na die Medi-clinic hospitaal in Bloemfontein geneem met ernstige steekwonde ná die aanval op die plaas Geluk.
Volgens berigte het sy aanvallers hom by die plaashuis ingewag, waar sy vriendin vasgebind was.

Bernard Maree, verteenwoordiger van Vrystaat Landbou, sê die aanvallers het geld en selfone gesteel.

Die afgelope maand het ’n nuwe tendens na vore gekom in Suid-Afrika se terroriste aanvalle: Aanvalle word gedoen deur die slagoffers in te wag by hulle woonplekke. Verskeie gevalle is gerapporteer in die media waas mense ernstig beseer of gedood is. In die die meeste gevalle is hulle deur die terroriste ingewag.