Die terroris wat veroordeel is nadat hy die voormalige AWB-leier, ¬mnr. Eugene Terre’Blanche, vermoor het, sal Maandag in die hooggeregshof op Ventersdorp gevonnis word.
Die terroris Chris Mahlangu is verlede maand skuldig bevind op aanklag dat hy Terre’Blanche in April 2010 in sy plaashuis vermoor het.
Hy is ook skuldig bevind op aanklag van huisbraak.
GvR Sekretaris Generaal
Andre ek kan nie glo jy het die vermetelheid om jou korrupte naam te publiseer nie. Jy het duisende rande van ons gesteel, gelieg en bedrieg. Jy is ‘n swak voorbeeld van ‘n afrikaner.