Suidland Media byeenkoms

Suidland Media is ’n nie-politieke organisasie wat ’n byeenkoms beplan in Pretoria.
Boeke, DVD’s en ander materiaal sal tydens die byeenkoms beskikbaar wees om te besigtig en te koop.

Onderstaande is die beplande program vir die geleentheid..

PLEK: APK-saal, Glenwoodweg 48, Lynnwoodglen, Menlopark, Pretoria
DATUM: Woensdag 12 September 2012 DV
TYD: 17h00 – ± 21h30
ITEMS:
• 17h00: Vertoning, besigtiging en verkoop van boeke, DVD’s en CD’s
• 18H30: Vertoning van uittreksels uit historiese DVD’s: Frikkie Strauss
• 20h00: Die geskiedenis as basis vir die skepping van ‘n toekoms,
gevolg deur ‘n bespreking daaroor: Meinhard Peters
ANDER REËLINGS
• Ligte verversings sal deur ‘n vroue-organisasie te koop aangebied word.
BESPREKINGS
• Met die oog op reëlings vir verversings sal ons bly wees om teen
Maandag 10 September ‘n aanduiding te hê van die verwagte bywoning.
Laat weet asseblief vir ons as u die funksie wil bywoon by:
[email protected] / tel. 022 – 913 2391 / faks 022 – 913 1482.