ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: August 2012

Brief – logiese gevolgtrekking

Die redaksionele artikel in Die Vryburger van 6 Augustus 2012, onder die opskrig “ Logiese gevolgtrekkings”, meld dat honderde lede van die veelrassige organisasies, die vakbond Solidariteit en sy Suid-Afrikaanse…

Hond red haar kleintjies

‘n Ma-hond in Chili het brandbestryders verbaas toe sy nie net haar kleintjies uit ‘n brandende huis gered het nie, maar hulle waarskynlik op die veiligste plek moontlik gaan neersit…

Nog ‘n vrouemonument

Die ANC/SAKP regering beoog om nog n vrouemonument op te rig. Hierdie nuwe monument sal klaarblyklik alle vroue van die land verteenwoordig. N Woordvoerder van die Verkennerbeweging het daarop gewys…

Boeremag-uitspraak: Dag 13.

“Die pad van Mapacha na Memel” 1974. ‘n Groepie linksgesinde offisiere in Portugal voer ‘n staatsgreep uit en neem die bewind oor. Dit stuur skokgolwe duisende kilometers ver tot aan…

CVO Gromar floreer

CVO Gromar is in 1997 gestig en is deel van die oorkoepelende sambreelliggaam van die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys. CVO Gromar Landbou Akademie het op 13 Januarie 1998 sy…

Onbekwame brandweer werkers

‘n Brand het vroegoggend by ‘n winkelkompleks op Brits in die Wes-Transvaal uitgebreek. Mnr. Edwin Leemans, ‘n inwoner Brits het gesê hy was omstreeks 06:40 op die toneel. Hy bied…

Byleveld kap forensiese afdeling

Suid-Afrika se voorste speurder, mnr. Piet Byleveld, het sy misnoeë met die forensiese ondersoeke van die opspraakwekkende Griekwastad-moorde uitgespreek. Mnr. Byleveld het die gesloer met afhandeling van die forensiese uitslae…

Euro vlugkapitaal

Die nuusblad,De Tijd, in Vlaandere berig dat die Switserse Sentrale Bank (SNB) die afgelope drie maande 140 miljard euro (170 miljard Switserse frank) moes bydra om die land se geldeenheid…

S.A. Lugdiens se nuwe bagasie beleid

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het bekend gemaak dat hulle ‘n nuwe beleid met passasiers se bagasie gaan toepas. Vanaf 5 September 2012 sal daar nie meer gelet word op die…

Styging in RSA reserwes

S.A. se reserwes in vreemde valuta het effens gestyg in Julie. Die reserwes het oor die afgelope agt maande redelik stabiel gebly, maar kon nie werklik groei nie. Die afgelope…

Boeremag-uitspraak: Dag 11 (Aflewering 2) en Dag 12.

“Konvooie” Maandag, 6 Augustus 2012 som Regter Eben Jordaan die staatsaak verder op rondom Beskuldigde 11 in die Boeremagsaak – Tom Vorster. Herman van Rooyen, Beskuldigde 18, was saam met…

Die EU se ekonomie

Die Italiaanse BBP (Bruto Binnelandse Produk) het in die tweede kwartaal met ‘n verdere 0,7% gekrimp. Dit is die vierde agtereenvolgende driemaandelikse inkrimping. Dit geskied teen die agtergrond van die…

Vulkaan uitbarsting

In Mount Tongariro, Nieu-Seeland is ‘n vulkaan wat onverwags uitgebars het. Die vulkaan is langer as ’n eeu rustend. Met die uitbarsting het ’n aswolk oor die gebied neergesak wat…

Sweepslag

Die soektog na niks? Groot nuus is dat NASA nou ‘n hele laboratorium gestuur het om in die rooigrond van Mars te gaan rondkrap. Die ding se naam is Curiosity…

Uit die Woord – Op 2:4-5

Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het. Onthou dan waarvan jy uitgeval het, en bekeer jou en doen die eerste werke. Anders kom Ek gou…

Musiek op sy beste

Jannie Moolman en Helena Ceronio tree op 5 September 2012 in die CenturionTeater op. Die konsert begin om 08h00, kaartjies kos R120,00 per persoon en besprekings kan deur Computicket of…

Gaan ANC privaat skole sluit?

Ingeligte bronne beweer dat skoolopvoeding in Suid-Afrika groter probleme in die gesig staar as die teksboeksage van die afgelope paar maande. Volgens die bron is dr Blade Nzimande, Minister van…

Nog boeke weggegooi

Meer as 5 000 handboeke is in Phalaborwa omgewing gestort, het die polisie in Noord-Transvaal gesê. Lt.kol. Ronel Otto, ‘n polisiewoordvoerder, sê die boeke is in ‘n oop veld gevind…

Boeremag-uitspraak: Dag 10 (Aflewering 2) en Dag 11.

“Ystervuis” Maandag, 6 Augustus 2012 sit Regter Eben Jordaan sy bevindinge verder uiteen rondom Beskuldigde 11 in die Boeremagsaak – Tom Vorster. In die loop daarvan word die vreemde verhaal…

Logiese gevolgtrekkings !

Jare gelede was daar ’n besondere eendragtigheid onder Boere-Afrikaners. Niemand het twyfel gehad oor die koers en rigting van die destydse Progs nie. Dit was gewoon aanvaar dat dié politieke…

Ek sien dit so!

Mense, laat ek julle nou ‘n ding of twee vertel! Hierdie spul mediamense is darem maar ‘n spesie op hul eie. Die vraag ontstaan onwillekeurig by my of die woordjie…

Dis sulke tyd . . .

Augustus is die maand van veranderings. Dit is ‘n onrustige tyd met die wind, maar hopelik waai lente by ons deur in. Onthou om al jou rankplante na te gaan….

CVO Verjaardag fees !

Op Saterdag die 4de Augustus 2012 het CVO Pretoria sy twintigste bestaansjaar herdenk. Talle oudleerlinge en oudonderwysers het die feesdag saam met huidige leerlinge geniet. Die jaarlikse kaskarwedren is onder…

Spele nou belaglik

Daar is reeds drie atlete wat deelneem aan die Olimpiese Spele huis toe gestuur weens sogenaamde klagtes van rassisme. Die eerste was die Griekse driesprong atleet, Paraskevi Papachristou, wat op…

Clive doen aansoek

Meneer Clive Derby-Lewis sal aansoek doen om mediese parool, omdat hy siek is, het sy vrou, Gaye, aan Eyewitness News gesê. Sy vrou beplan om die dokumente binne die volgende…

MOTOR RUBRIEK – 09 AUGUSTUS 2012

Daar is belangrike riglyne wat in gedagte gehou moet word wanneer oorweging geskenk word om ’n woonwa aan te skaf. Die belangrikste is die sleepvoertuig wat gebruik gaan word. Die…

Swak vertoning

Khotso Mokoena het by die Olimpiese verspring-finaal vasgeval met swak vertonings. Hy het met sy eerste poging 7,93 m ver gespring en ‘n rooi vlag met sy tweede probeerslag gekry….

Roland kap Saskok

Die viermalige Olimpiese kampioen Roland Schoeman het Suid-Afrika se Olimpiese komitee (Saskok) skerp aangeval omdat hy feitlik geen ondersteuning ontvang het nie. Hy sou graag vinniger wou wees, as om…

Donna word verlos

Donna, blykbaar die wêreld se oudste seekoei is in die ouderdom van 62 dood. Seekoeie leef gewoonlik 40 tot 45 jaar. Donna het byna haar hele lewe in die Merker…

R10 miljoen geblaas!

‘n Ondersoek word gedoen na aanleiding van bewerings dat die Departement van Vervoer R10 miljoen te veel vir ‘n tender betaal het. Corruption Watch het afgekom op ongerymdhede in ‘n…

Zuma gekelder?

Mathews Phosa het in ’n onderhoud gesê die ANC-lede wat druk uitoefen op die party se takke oor leierskap veranderings is besig om die beweging korrup te maak “Drukgroepe is…

Nog ’n Helikopter skandaal?

Regeringsbeamptes het Suid-Afrika in gevaar gestel deur sanksies van die Verenigde Nasies te verbreek, word berig. ‘n Ouditverslag het gevind dat die risiko in verband is met beamptes wat klaarblyklik…

Ruimtetuig land veilig op Mars

Curiosity is die mees gesofistikeerde ruimte-verkenningstuig wat nog gebou is. Nasa het gesê hy het Sondagaand ‘n sein van die Curiosity-verkenningstuig ontvang nadat die tuig suksesvol geland het. Die verkenningstuig…

Finansiële Diensteraad nalatig?

Talle klagtes is reeds in 2004 ingedien by die Finansiële Diensteraad oor die beleggings wat deur Herman Pretorius aan kliënte voorgehou is. Klaarblyklik is die klagtes nooit na behore opgevolg…

Ons bring hulde – Projek2010

Gedurende Julie 2012 is drie volksgenote vermoor deur terroriste. In die Noord-Kaap is mnr.Attie Frazer vermoor. In die Wes-Kaap is mnr. G. Maritz vermoor en in Pretoria mnr. A. Kruger….

Briewe – Dr Verwoerd, ‘n gedig

Die Verwoerd-figuur alleen was meer as genoeg om met alle mense se ryke verbeelding te ploeg. Op die kruin van sy betekenisvolle lewenspad het hy geheers soos geen ander volksleier…

Boeremag-uitspraak: Dag 9 (Aflewering 2) en Dag 10.

“Hy is Hoofregter, hy weet dit net nie…” Frederik Johannes (“Fritz”) Naudé oftewel Beskuldigde 10, word die derde mens wat op Dag 9 van die Boeremag-uitspraak aan hoogverraad skuldig bevind…

Boeremag-uitspraak: Dag 9

“Slagting” 2 Augustus 2012. Voor die horlosie 12 uur slaan, word nog drie aangeklaagdes in die Boeremag-saak “opgehang”: Beskuldigdes nr. 8 (Jacques Olivier), nr. 9 (Pieter van Deventer) en nr….

Boerevolk boodskap na buiteland gedra

Gedurende Julie 2012 is Henk van de Graaf as verteenwoordiger van die Boere-Afrikaner Volksraad en van TLU-SA deur die nasionalistiese beweging van Hongarye genooi om hulle in te lig oor…

Aandag oud-Tukkies!

Beste Mede-Tukkie, Lede van die konvokasie van Tukkies kry van vandag af tot die 10de Augustus 2012 die geleentheid om te stem vir ’n president van die konvokasie. Daar is…

Boeremag-uitspraak: Dag 8

“U Edele, hy is ‘n fantastiese mens” Een van die stellings wat op ‘n dag deur die loop van die Boeremag-saak uit die getuiebank gehoor was, klink so: “U Edele,…

Boeremag-uitspraak: Dag 7

“Die voorsanger van Polisiestasie Moot” Jare gelede het oorle’ Jan Spies ‘n storie vertel met die titel “Die voorsanger van Maltahöhe”. Dit gaan oor ‘n oom van hierdie klein dorpie…

rolex replicas for sale