ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 20, 2012

Ek sien dit so!

Die hele affêre by Lonmin, het my nou aan’t dink gesit. Afgesien van die aanloop tot die “Slag van Lonmin”, dink ek dis belangrik dat ons bietjie dieper na die…

Lonmin vs Volksmoord

In ’n mediavrystelling wat deur die voorsitter van die Boere-Afrikaner Volksraad uitgereik is, word die geskiet by die Lonmin myn vergelyk met die volksmoord wat op Boere-Afrikaners gepleeg word. Die…

Konflik tussen Japan en China

Japan het dit duidelik gemaak dat ‘n stryery oor die betwiste eilande in die Oos-Chinese See nie bande tussen Asië se twee grootste ekonomieë moet vertroebel nie. Duisende betogers het…

MOTOR RUBRIEK- 23 AUGUSTUS 2012

’n Faset van die motorwêreld wat baie ure se intensiewe werk en toewyding vereis, is die herstel en opbou van veteraanmotors. Dit begin met die aankoop van ’n veteraanmotor wat…

ANC Universiteite?

Akademici aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) is klaarblyklik erg ontstoke oor ’n omstrede ooreenkoms tussen die universiteit en die ANC met die vestiging van ’n ANC politieke skool by…

Terroris bedreig dame

Die eerste prinses in die Mev. Afrika-kompetisie moes deur ’n ruit duik toe ’n terroris haar huis binnegedring het in Clubview, Centurion. Mev. Elzien-Lolette van der Merwe (51) het gistermiddag…

Roekelose rugbyspeler

Die polisie ondersoek ’n saak van roekelose of nalatige bestuur nadat die kleurling en voormalige rugbyspeler Earl Rose en sy vrou gister in die vroeë oggendure met hul BMW motor…

St. Helena kry lughawe

Daar is net een private geoktrooieerde rekenmeester op die eiland St. Helena en geen prokureurs of eiendomsagente nie. Dít is van die inligting wat ’n handelsafvaardiging van dié eiland in…

Sharpville 2 nagevolge

Diegene wat die vlaag koeëls uit polisie gewere ontkom het sê hulle wou die polisie nooit aanval nie. Hulle het uit vrees gehardloop en dit toe dat die polisie op…

Terroris gevonnis

Die terroris wat veroordeel is nadat hy die voormalige AWB-leier, ¬mnr. Eugene Terre’Blanche, vermoor het, sal Maandag in die hooggeregshof op Ventersdorp gevonnis word. Die terroris Chris Mahlangu is verlede…

ANC nou die teiken

Betogers in Auckland, Nieu-Seeland, het met verf die SA konsulaat bestook ná die dood van 34 mynwerkers van Lonmin myn. 3 News het berig dat betogers die konsulaat met verf…

Klimaat veranderings

Australiese wetenskaplikes het bevind dat daar genoegsame bewyse is dat die suidwaartse migrasie van tropiese visse en afname in ander spesies toegeskryf kan word aan klimaatsverandering. Sowat 80 van Australië…

Sunette Bridges neem positiewe stap

Die baie begaafde Afrikaanse sangeres, Sunette Bridges, het haar by duisende van haar volksgenote aangesluit deur te registreer as kieser by die Volksraad Verkiesings Kommissie, oftewel VVK. Aldus me. Bridges,…

Nuwe Sharpville wek kommer

Die bloedbad wat die lewens van 35 mense in Marikana opgeëis het, word allerweë op internasionale vlak veroordeel. Koerante en TV kanale soos The Guardian, New York Times, Sky News,…

Nuwe land- nuwe Sharpville

Die ANC/SAKP regering het die afgelope 50 jaar die Sharpville gebeurtenis gebruik as propaganda materiaal om die ganse wereld teen die blanke heerskappy in Suid-Afrika te monster. Hierin het hulle…

Diskriminasie of nuwe apartheid?

Blanke mans word nie meer oorweeg vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) se kadet program vir voor¬ne¬men¬de vlieëniers nie. Kabelo Ledwaba, woordvoerder van SAA, het blykbaar gesê die kadet program is…