HNP reageer op Manuel Planne
In ‘n skerp bewoorde verklaring het mnr. Louis van der Schyff die ANC/SAKP planmaker, Trevor Manuel, tereg gewys op sy plan wat allerwee goed ontvang is, maar waaroor bedenkinge bestaan…
In ‘n skerp bewoorde verklaring het mnr. Louis van der Schyff die ANC/SAKP planmaker, Trevor Manuel, tereg gewys op sy plan wat allerwee goed ontvang is, maar waaroor bedenkinge bestaan…
Volgens die arbeidsmakelaars Adcorp het Suid-Afrika se jaarlikse arbeidsproduktiwiteit met 32,5% gedaal sedert 1967. Op daardie stadium het dit op ‘n jaarsyfer van R7 297 gestaan, terwyl die nuutste syfer…
Die Europese Unie, wat ‘n belangrike deel van die wêreldekonomie se herstel moet uitmaak se nuutste BBP (Bruto Binnelandse Produk) syfer het weereens gekrimp. Omdat dit effens minder verlaag het…
Die kleiner besighede in Duitsland, die “mittelstand” ondernemings, lewer ‘n wesenlike bydrae tot die land se ekonomie. Hulle bied onder andere werksgeleenthede aan 60% van die land se werknemers en…
Die Amerikaanse lugmag beplan ‘n groot toets vir ‘n eksperimentele vliegtuig wat teen meer as ses keer die spoed van klank sal vlieg. Na raming sal dit beteken dat die…
In ‘n mediaverklaring van die Republikeinse Vrouebeweging se nasionale voorsitter, mev. Anneke Geldenhuys, daarop gewys dat die ANC se beplanning om nog n vrouemonument op te rig met die bedoeling…
Nuutste kommentaar