Ek sien dit so!
Ek wil graag begin deur vinnig twee afsonderlike gevalle te bespreek, beide was onlangs in die koerante. Die eerste geval handel oor twee mans wat daarvan verdink word dat hulle…
Ek wil graag begin deur vinnig twee afsonderlike gevalle te bespreek, beide was onlangs in die koerante. Die eerste geval handel oor twee mans wat daarvan verdink word dat hulle…
‘n Plaasbestuurder van die VSA is met pangas aangeval op ‘n plaas in die Ladybrand-streek. Mnr. Allen Rodgers (61) is na die Medi-clinic hospitaal in Bloemfontein geneem met ernstige steekwonde…
Kaspersky Laboratorium in Moskou het op ‘n nuwe kuber Trojaanse perd afgekom wat op banktransaksies spioeneer. Die nuwe virus wat Gauss gedoop is deur die Kaspersky Laboratorium, het bevestig dat…
Ek dank God…terwyl ek verlang om jou te sien…en as ek my herinner aan die ongeveinsde geloof wat in jou is, wat eers gewoon het in jou grootmoeder Loïs en…
Na ‘n langnaweek op die plaas waar geen sprake van bediendedag sigbaar is nie, tref die sinneloosheid daarvan nogal hard by die terugkeer na die stad. Skielik besef ‘n mens…
DNS-toetse sal bepaal of ‘n skildery deur Vincent van Gogh geskilder is. Indien dit eg is sal die vonds sowat $60 miljoen werd wees. “Stil lewe met pinksterrose,” gedatteer 1889…
Die standbeeld van genl. Louis Botha op sy perd voor die parlement se hoofingang moet plek maak vir iets soos Nelson Mandela se standbeeld, het Thandile Sunduza, ANC-LP gesê. Opposisiepartye…
1 ‘n Huis wat aan die politikus, wyle Helen Suzman gegee is as ‘n trougeskenk, is op die mark geplaas en word te koop aangebied vir R12 miljoen. Suzman se…
Tokio – ‘n Aardbewing van 7.3 het groot dele van die noordelike en noordoostelike Japan getref, het die Metereologiese Agentskap gesê. Geen beserings of skade is aangemeld nie en ‘n…
Die media berig die afgelope weke gereeld oor wat nou al as die ‘handboeksage’ bekendstaan. Dit blyk ʼn probleem van ʼn veel groter omvang te moet wees as wat aanvanklik…
Hoekom kry een openbare skool 20 aansoeke en ’n ander een slegs een aansoek vir ’n vakante pos ? In ’n artikel in die jongste uitgawe van “Quality Education News”…
Die Gautrein is te duur en busse se verspreidingsnetwerk is nie wyd genoeg om pendelaars gemaklik by die stasies te kry nie, is die mening van ’n vervoerekonoom. “Meer passasiers…
’n Jong vrou is vandag dood nadat sy op ‘n plaas by Witklip naby Hartbeesfontein geskiet is. Volgens ‘n woordvoerder van die Wes-Transvaalse-polisie is sy deur drie swart mans aangeval….
Die ouers van ‘n babaseuntjie wat weens ‘n hoofbesering dood is nadat hy herhaaldelik aangerand is, is beide skuldig bevind aan moord in die hooggeregshof in Pretoria . Regter Cynthia…
Maandag, 13 Augustus 2012 val die byl uiteindelik vir Dirk Hanekom toe die Regter bevind dat hy alles in ag genome ‘n aktiewe rol in die staatsgreeppoging gespeel het, dat…
Nuutste kommentaar