ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 13, 2012

Pssssssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: aspersies?

Aspersies wat ons so lekker uit die blik laat uiteet, is van die leliefamilie en is eintlik ‘n dinamiese lewertonikum. Dit bevorder urienuitskeiding deur die uitskeidingsorgane, byvoorbeeld by vernouing van…

Vinnig swem – vinnig ry

Cameron van der Burgh is blitsvinnig in die water en het nou ‘n motor gekry wat by sy beeld pas: dit is die Audi R8 V10 Spyder. Cameron het vroeër…

Pippie vorder goed

Die jong brandslagoffer in die Noord-Transvaal, Pippie Kruger, wat rehabilitasie ontvang, het die afgelope naweek by Ma en Pa gekuier in ’n gehuurde woonstel. Die driejarige Kruger het ernstige brandwonde…

Fidel Castro verjaar

Fidel Castro, wat uit die leierskap van Kuba se kommunistiese party bedank het, het Maandag 86 jaar geword. Castro, wie se gesondheid sedert 2006 aansienlik verswak het is in die…

Nog ’n terroriste aanval

‘n Bejaarde boer van Jansenville in die Oos-Kaap is Sondagaand vermoor en sy vrou ernstig beseer in ‘n plaasaanval naby die dorp. SAPD woordvoerder Pierre Harmse sê die 70-jarige Charles…

Onkundiges beheer duikbote

Nóg een van die drie duikbote wat in Suid-Afrika se omstrede wapentransaksie bekom is, is tydelik uit die water gehaal vir herstelwerk in Simonstad se skeepswerf. Die SAS Queen Modjadji…

Renosters en boere is teikens

Vyf witrenosters is die afgelope drie weke in die Borakalalo- natuurreservaat naby Brits in Wes-Transvaal gestroop. Elders in die provinsie is twee ander renosters doodgeskiet en in Noord-Transvaal is een…

Veldbrand eis lewe

’n Boer van Tzaneen en sy dogter van16 jr was hard besig om ’n veldbrand te probeer keer toe sy inmekaar gesak het nadat sy gesien het hoe haar pa…

MOTOR RUBRIEK – 13 AUGUSTUS 2012

Die motorbedryf is sekerlik een van die interessantste bedrywe bekend. Wanneer daar gekyk word na die ontwikkeling van ’n spesifieke fabrikaat, is dit bykans ondenkbaar dat van die ontwikkeling wat…

VIR DIE TUINIER

(PACHYPODIUM LAMEREI) Hierdie pragtige plant word ook die Halfmens genoem. Hy vertoon pragtig in kliptuine of rotstuine. Hy is deel van die vetplant familie en word ook in boomgidse gelys…

Zumaville – wat is waarheid?

Aanvanklik sou die Zumaville-projek etlike miljarde Rand gekos het. Die jongste nuus is dat dit “net sowat R1 miljard” gaan kos. Die tweede saak van belang is die feit dat…

Romney strategies korrek

Mitt Romney, presidentskandidaat van die Republikeine, het aangekondig dat Paul Ryan (regs) saam met hom in die verkiesing sal staan as adjunk-president kandidaat. Ryan se siening oor die VSA se…

Die Mandela’s darem!

Zondwa Mandela, ’n kleinseun van Nelson Mandela, weier om die uitstaande skuld op sy Mercedes-Benz aan Investec te betaal, het die Sunday Independent berig. Hy weier glo ook om die…

Waarheid of wolhaar?

Die miljoenêr Christo Wiese skuld glo die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sowat R2 miljard, word berig. Die bedrag sluit klaarblyklik belasting van R1 miljard en talle boetes in. Wiese beveg die rekening…

Brief – logiese gevolgtrekking

Die redaksionele artikel in Die Vryburger van 6 Augustus 2012, onder die opskrig “ Logiese gevolgtrekkings”, meld dat honderde lede van die veelrassige organisasies, die vakbond Solidariteit en sy Suid-Afrikaanse…

Hond red haar kleintjies

‘n Ma-hond in Chili het brandbestryders verbaas toe sy nie net haar kleintjies uit ‘n brandende huis gered het nie, maar hulle waarskynlik op die veiligste plek moontlik gaan neersit…

Nog ‘n vrouemonument

Die ANC/SAKP regering beoog om nog n vrouemonument op te rig. Hierdie nuwe monument sal klaarblyklik alle vroue van die land verteenwoordig. N Woordvoerder van die Verkennerbeweging het daarop gewys…