ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: August 2012

Steeds Ekonomiese onsekerheid in EU

Die ekonomiese onsekerheid duur steeds voort in die Europese Unie te midde van leiersgesprekke en die maak van nuwe planne. Griekeland se leier, Antonis Samaras, het die Duitse bondskanselier, Engela…

Romney nuwe President?

Mitt Romney die voormalige goewerneur van Massachusetts, is amptelik as die Republikeinse Party se kandidaat aangewys vir presidentsverkiesing in die VSA wat oor 10 weke plaasvind. Romney het die steun…

Briewe – perspektief

Dit is wonderlik om te sien dat daar soveel ander mense is wat die gebeure in hierdie land in perspektief sien vir wat dit is, en nie die verdraaide gemorsweergawes…

Nuwe Swart Bank vir S.A.

Volgens Nafcoc (National African Federated Chamber of Commerce and Industry) se president, Lawrence Mavunda, beplan Nafcoc om aanstaande jaar sy eie kommersiële bank te begin. Mavunda sê dat Nafcoc oor…

ABSA en Barclays beoog samesmelting

ABSA (voorheen Volkskas en United) en Brittanje se Barclays beoog om verder saam te smelt. Dit sal te weeg bring dat ABSA verder weg beweeg van ‘n egte Suid-Afrikaanse bank…

Redaksioneel – Soewerein vry – niks minder!

Die Boere-Afrikaner het ’n strewe na vryheid. Nie kulturele vryheid, maar republiekeinse vryheid, want kulturele vryheid is geskoei op die lees van De klerk se “eie skole en eie woongebiede”…

Uit die Woord – Ef 5:18

Moenie dronk word van wyn nie – daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul. Ef 5:18 So volop is dronkenskap en sedeloosheid dat dit nie eers vir die…

Sweepslag – Gesnoekerde prins

Baie families het swart skapies, maar net een familie het ‘n vuurwarm gemmerkat wat vir al die verkeerde redes die media haal! Nadat die koninklike kat in sy jong dae…

Briewe – Van luistergenot na luistermarteling

My luistergenot by Radio Pretoria het totaal verander in absolute luistermarteling. Tog luister ek nog wel daarna ter wille van die vergelykbaarheid met die tyd toe Henk van de Graaf,…

PRIESKA GELOFTEFEES – 2012

Die Prieska Geloftefees komitee het vir kampeerders die kampeer koste drasties ingekort indien hulle betyds bespreek. Kampeerders betaal R99,00 per persoon, GEEN addisionele koste vir woonwa of tent staanplek nie….

Nuusflitse

• n Man is in hegtenis geneem nadat hy 234 km/h op die R21 naby Nellmapius gejaag het, het die Gautengse verkeerspolisie gesê. • Mense in die suide van die…

Pssssssst, het julle gehoor wat sê die slimmes van: brood?

Volgraanbrood het goeie eienskappe in die sin van vitamien B, wat stresvlakke kan help verlig. Growwe bruin brood kan jou metabolisme help stimuleer. Dit bevat ook chromium, wat kan help…

Ek sien dit so!

Hierdie week sien ek ‘n bietjie van alles, en nie ‘n spesifieke onderwerp nie. Nog ‘n dag, nog ‘n week, nog ‘n stap nader aan vryheid. Wanneer ons daardie uiteindelike…

Slaggat eis lewe

’n Slaggat in die R540 pad is die oorsaak dat mnr. Ed Latherton van sy fiets geval en later aan sy beserings dood is. Enkele dae later, op ’n Sondag,…

Barbarisme en haat?

Ses spogperde van mnr. Willie Basson en sy vrou Petro van Muldersdrift aan die Wes-Rand het in die vroeë oggendure lewend in hul stalle verbrand. Die vermoede bestaan dat die…

Springbokke maak byna geskiedenis

Die Springbokke het Saterdag byna geskiedenis gemaak in Mendoza, Argentinië, deur vir die eerste keer teen die Pumas te verloor. Die Argentyne was duidelik die beter span op die veld…

Vergoeding: R100,000 per vergadering

Twee voorsitters van staatsbeheerde ondernemings word meer as R100 000 per vergadering betaal, word berig. Mafika Mkhwanazi, voorsitter van Transnet, is R1 miljoen betaal vir die agt vergaderings wat gehou…

Frankryk vermaan Grieke ernstig

President Hollande van Frankryk het gesê Griekeland moet in die Europese Unie bly, maar die land moet toon dat hy sy finansiële verpligtinge wil nakom. “Griekeland is deel van die…

Vonnis: 21 jaar vir Breivik

Anders Behring Breivik, die Noorse massamoordenaar wat in Junie verlede jaar 77 mense doodgemaak het, is by sy volle verstand, en dus word hy tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Só het…

Nog ’n polisie slenter

’n Lid van die polisie van die Bloemfonteinse veediefstaleenheid het glo verlede Saterdagmiddag met dié eenheid se splinternuwe bakkie vir ’n plesierrit na Sandton in Johannesburg geglip maar is uitgevang…

Weerstand bou op teen RSA en SAA

‘n Lid van die Europese Unie-parlement het ‘n voorstel ingedien dat die landingsregte van die Suid-Afrikaanse Lugdiens gekanselleer word. Mnr. Lucas Hartong se voorstel volg nadat die SAA bevestig het…

Hoeveel SAPD lede is skelms?

Die streekshof in Durban was gelaai met polisiebeamptes wat verskyn het weens hulle beweerde betrokkenheid by ’n misdaad onderneming. Die polisiebeamptes het hulle self verryk deur mense te vermoor. Dit…

ANC Grootkop Mondo weggejaag

Die hoofamptenaar vir finansies van die parlement, ene Leslie Mondo, is ontslaan na aanleiding van bevindinge van ‘n dissiplinêre verhoor. Mondo is skuldig bevind aan vier uit vyf aanklagte van…

Apartheid was beter!

“Selfs apartheid was beter as dit waardeur premier Ace Magashule ons nou sit.” Dit is die woorde van sowat 2000 swartmense wat van die woonbuurte Tambo en Matwabeng, Senekal, na…

Israel draai teen RSA

Betrekkinge tussen die RSA en Israel het gister ernstig versleg nadat die Israelse regering die Suid-Afrikaanse ambassadeur ontbied en hom die leviete voorgelees het. Ismail Coovadia, SA se ambassadeur is…

VIR DIE TUINIER – DIE HALFMENS VAN DIE WOESTYN

PACHYPODIUM NAMAQUANUM Hierdie plant word ook die “Elephant’s Trunk” genoem. Hy word ook geklassifiseer onder bome. Hierdie fassinerende bome groei net in droë rotsagtige halfwoestyngebiede. Wanneer dit afgeëts teen die…

Seun red ouers

‘n Seun van Caledon het sy pa en ma se lewens gered toe ‘n gewapende inbreker die gesin aangeval het. Hy het die moordlustige doodgeskiet. Liam Kleyn (16) het die…

Grondgryp met Moordbendes?

Gedurende 2010 het die Suid-Afrikaanse departement van verdediging aangekondig dat hulle met ’n program genaamd “National Youth Service” gaan begin waarvolgens jongmense by militêre basisse ingeneem gaan word vir opleiding….

Suidland Media byeenkoms

Suidland Media is ’n nie-politieke organisasie wat ’n byeenkoms beplan in Pretoria. Boeke, DVD’s en ander materiaal sal tydens die byeenkoms beskikbaar wees om te besigtig en te koop. Onderstaande…

Apple maatskappy met hoogtse waarde

Die merkwaardige prestasie van die elektroniese kommunikasie onderneming Apple verbaas steeds die wêreld. Apple se stygende aandele prys het tot gevolg dat hy so pas die mees waardevolle maatskappy in…

Buiteland koop steeds flink S.A. Staatseffekte

Suid-Afrika se staatsbehoefte in skuldopneming vergelyk op hierdie stadium goed met die van sy BRICS (Brazilië, Rusland, Indië, China en S.A.) vennote. Die Suid-Afrikaanse regime se behoefte is 6,2% van…

Lae arbeidsproduktiwiteit van staat

‘n Verslag deur arbeidsmakelaars, Adcorp, toon dat Suid-Afrika se jaarlikse arbeidsproduktiwiteit sedert 1993 met 41,2% gedaal het. Volgens ‘n berig in “Labour Market Navigator”, deur “Prophet Analytics” vrygestel, gaan dit…

Teenspoed op Mars

Die Curiosity het ’n terugslag op Mars beleef, is deur Nasa in ‘n verklaring bekend gemaak. ‘n Sensor wat wind lesings neem, is beskadig, is berig. Die Curiosity-span het egter…

Lewenslank vir terroris

Eugene Terre’Blanche se moordenaar, Chris Mahlangu, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op die regse leier. mnr. Terre’Blanche, voormalige leier van die AWB, is in April 2010 op…

Verdagte ondergaan gedragsveranderings

Die gedrag van die tiener wat verdink word van die skok-moorde op ‘n gesin van Griekwastad het baie verander, het ‘n kennis gesê. Hy is intussen in hegtenis geneem by…

Skrootwerwe maak groot wins

Die Vryburger het inligting ontvang dat myne in die Springs omgewing geplunder word. Volgens ’n spesiale korrespondent kan die sekuriteitsbeamptes R300-00 betaal word en dan word toegang gegee sodat enige…

Psssssst, het julle gehoor wat sê die slimmes van: Avokado’s?

Die Avokado is ‘n fenominale sub-tropiese vrug, wat baie ryk is aan vitamien A, B-kompleks, C, E, potassium en bevat proteïene asook ‘n bietjie stysel (koolhidrate). Hy word as die…

Uit die Woord – Gen 9:5-6

“Maar wat julle eie bloed betref, dit sal Ek eis…Ook van die mens, van die een teenoor die ander, sal ek die siel van die mens eis. Hy wat die…

Sweepslag – Die groot aartappeloorlog van 1220

Ek kan nie my vinger daarop plaas nie, maar iets het my hierdie week herinner aan die groot aartappeloorlog wat hom in 1220 in Simba se hooffabriek afgespeel het. Dit…

Redaksioneel – Woelinge

Woelinge Die land het weereens sy kwota onaangenaamhede ervaar in die afgelope week. Die skietery by Marikana het menige laat terug dink aan Sharpville. Die feit van die saak is…

Nuusflitse

1 Suid-Afrika se krieketspan het tot die nr.1-plek op die wêreldranglys vir toetsspanne opgeskuif deur Engeland in Londen met 51 lopies in die derde en beslissende toets op Lord’s te…

Degas: Dansklas by die Opera

‘n Uitstalling van werke van die groot meesters van die twintigste eeu, kan tot die 15de September in die Standard Bank Gallery in Johannesburg besigtig word. Die uitstalling is ‘n…

Mej SA se vuurdoop

Niemand kon dink een van Mej. Suid-Afrika se talente is om ’n pap band om te ruil? Sy het dit gedoen en in die proses net een nael beskadig. Melinda…

Ek sien dit so!

Die hele affêre by Lonmin, het my nou aan’t dink gesit. Afgesien van die aanloop tot die “Slag van Lonmin”, dink ek dis belangrik dat ons bietjie dieper na die…

Lonmin vs Volksmoord

In ’n mediavrystelling wat deur die voorsitter van die Boere-Afrikaner Volksraad uitgereik is, word die geskiet by die Lonmin myn vergelyk met die volksmoord wat op Boere-Afrikaners gepleeg word. Die…

Konflik tussen Japan en China

Japan het dit duidelik gemaak dat ‘n stryery oor die betwiste eilande in die Oos-Chinese See nie bande tussen Asië se twee grootste ekonomieë moet vertroebel nie. Duisende betogers het…

MOTOR RUBRIEK- 23 AUGUSTUS 2012

’n Faset van die motorwêreld wat baie ure se intensiewe werk en toewyding vereis, is die herstel en opbou van veteraanmotors. Dit begin met die aankoop van ’n veteraanmotor wat…

ANC Universiteite?

Akademici aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) is klaarblyklik erg ontstoke oor ’n omstrede ooreenkoms tussen die universiteit en die ANC met die vestiging van ’n ANC politieke skool by…

Terroris bedreig dame

Die eerste prinses in die Mev. Afrika-kompetisie moes deur ’n ruit duik toe ’n terroris haar huis binnegedring het in Clubview, Centurion. Mev. Elzien-Lolette van der Merwe (51) het gistermiddag…

Roekelose rugbyspeler

Die polisie ondersoek ’n saak van roekelose of nalatige bestuur nadat die kleurling en voormalige rugbyspeler Earl Rose en sy vrou gister in die vroeë oggendure met hul BMW motor…