Van de Graaf in die buiteland

Mnr. Henk van de Graaf is tans op besoek in die buiteland namens TLU SA waar hy die saak van ons volk stel tydens konferensies en ander byeenkomste.

Mnr. Van de Graaf is ook ’n verkose lid van die Boere-Afrikaner Volksraad. Deur op die onderstaande skakel te klik, kan u een van sy toesprake lees wat hy aldaar gelewer het.

http://www.volksraad.co.za/