Speel dood –red lewe

’n 93-jarige vrou, Mev. Anna Jansen van Vuuren het ’n aanval deur teroriste oorleef omdat sy voorgegee het sy is dood.

Die twee terroriste mev. Jansen van Vuuren in haar huis in Fichardtpark vasgebind en met ’n kombers gewurg. Hulle het haar gelos toe sy maak of sy dood is..

Die terroriste het haar huis deurgesoek en juwele gesteel.

Nadat die terroriste die huis verlaat het, het mev. Jansen van Vuuren haar losgewoel en haar bure gekontak.

Sy vertel dat sy verlede Sondagoggend van ’n geraas wakker geword en is kort daarna oorval.

As die ou dame nie positief gereageer het nie, sou hulle haar gewurg het tot sy dood is. Die aanslag op blankes is duidelik – ’n volksmoord deur terroriste is aan die orde van die dag – en die moordenaars steel dikwels kleinighede sodat dit na rooftogte moet lyk. Klaarblyklik is die bedoeling om die blankes en die ganse wêreld daarmee te mislei in die hoop dat die volksmoord onder ANC bewind ongestoord kan voortduur.