’n Appel ’n dag

Psssssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: Appels?!

“An apple a day, will keep the doctor away”, het die ou mense altyd gesê. Vandag sê ons: ‘n Appel per dag laat die doktor wag”.
Dit is waar! ‘n Appel is een van jou beste anti-oksidante vandag beskikbaar.

Dit reinig jou tande en vernietig vyandige bakterië in jou liggaam. Appels is ‘n smeermiddel vir jou dermkanale. Vir slegte spysvertering, sooibrand en mantelvliesbreuke, eet appels.

Appelsap kan jy elke dag van jou lewe drink vir algemene goeie gesondheid.