Mev. Van Rensburg oorlede

Mev Gloudien van Rensburg het gisteraand die aardse lewe verlaat nadat sy swaar gewond is tydens die terroriste aanval op haar en haar man op 20 Junie vanjaar op hulle plaas naby Balitmor..

Dokters het gister gevra dat haar kinders na die hospitaal moet kom en hul vir die ergste moet gereed maaki.

Vier verdagtes wat as terroriste beskou kan word , Samuel Machoga (32), Jonathan Mafifi (29), Elvis Kobe (23) en Marcus Sithole (43) is intussen in hegtenis geneem.