KFC vra verskoning

Die kitskosrestaurant KFC het om verskoning gevra vir ‘n aanstootlike weergawe van die volkslied wat in een van sy restaurante in Kaapstad gespeel is.

“Ons het onmiddellike en beslissende stappe geneem teen twee werkers wat betrokke was,” is in ‘n verklaring gesê