ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 31, 2012

Onwettige Eskom aansluitings knel

Eskom se Hoofuitvoerende Beampte, Brian Dames, het ‘n Uitvoerende Sake vergadering meegedeel dat Eskom daagliks tussen 17:00 tot 19:30 ‘n hoë verbruik van elektrisiteit ervaar. Dit is hoër as die…

Die EU steeds onder druk

Griekeland, Spanje en Italië plaas steeds ernstige ekonomiese druk op die Europese Unie wat nie graag enige van hierdie lidlande wil sien ondergaan nie. Veral die Grieke se voortgesette lidmaatskap…

BlackBerry se opdraende stryd

Dit is reeds algemene kennis dat die gewilde BlackBerry selfoon van die Kanadese maatskappy RIM, veg vir internasionale oorlewing. Die herlewing vir RIM sou gebou word op die nuwe mobiele…

CVO Pretoria – ’n Triomf

Die skool bestaan uit ‘n volwaardige laerskool en hoërskool en word deur die ouergemeenskap as ‘n artikel-21 maatskappy bedryf. Die skool beskik oor ’n stewige span opvoedkundiges en het ’n…

Vir die tuinier – Clivia Minata

Dis weer blomtyd vir die Clivias in u tuin. Hierdie pragtige foto is van die groen blommende Clivias en is die Umsangu 2. Dit is nogal uitsonderlik mooi. Ons was…

Weermag spandabelrig?

Die afgelope drie jaar se uitgawes wat aangegaan is deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) beloop sowat R13 miljard . Gordhan, die minister van finansies, het drie jaar se uitgawes…

Sweepslag – Speel-Speel

Die groot spele is aan die gang, wel, vir sommige lande. Vir meeste lande is hierdie nie speletjies nie, dis ‘n ernstige saak. Lande soos Sjina begin waarskynlik al net…

Uit die Woord – Heb 12:1,2

“Daarom dan…laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, die oog gevestig op Jesus,…

Onwettige immigrante

Duisende onwettige immigrante stroom daagliks oor die grens by Stockpoort in Noord-Transvaal die land binne. Meestal van Zimbabwe. ’n Spesiale verslaggewer van Die Vryburger berig dat daar ‘n groot besigheid…

Redaksioneel – Die einste Apartheid!

Vir langer as ’n half-eeu veg die ganse wêreld teen die afskuwelike gebruik en beleid van apartheid wat in Suid-Afrika toegepas is. Die beginsel dat elke volk aan die suidpunt…

Redes vir swak dienslewering

’n Spesiale Ondersoek Eenheid het bevind dat daar besliste redes bestaan waarom die belastingbetalers gebuk gaan onder die swaar belastings en swak dienslewering. Hier is die belangrikste redes: • 65…

Ballerina tree uit ná 18 jaar

Anya Carstens, wat sedert 1994 verbonde was aan TRUK se balletgroep het haar uittrede aangekondig. Haar laaste optrede was in die nuut-gestigte Mzansi Ballet se voorstelling van Le Corsaire in…

Kinderhuis erf miljoene

’n Boer wat in April op sy plaas naby Bloemhof in Noordwes vermoor is, het sy hele boedel van sowat R35 miljoen aan ’n kinderhuis in Potchefstroom bemaak. Mnr. At…

Media verkies diere dinge bo bankskandaal

Pleks van oor een van die grootste bankskandale in die geskiedenis te rapporteer, het die Amerikaanse televisienuusnetwerke gekonsentreer op die egskeiding van Tom Cruise, haaistories en ‘n aanval deur ‘n…

rolex replicas for sale