ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 24, 2012

Boeremag-uitspraak: Dag 2

“Pretorius-broers kry slae” 24 Julie 2012. Regter Eben Jordaan gaan voort met sy Uitspraak, en laat val dat hierdie elle-lange voorlesings, wat waarskynlik nog meer as drie weke gaan duur,…

Prieska Geloftefees vir 2012

’n Groot byeenkoms word beplan vir die Geloftefees in Prieska. Die Fees sal ook ’n verootmoediging geleentheid wees wat gehou gaan word van die 14 de Desember tot die 21…

Kulula koop Boeing vliegtuie

Comair, ‘n laekoste-lugredery, het ‘n vloot nuwe Boeing 737-800-vliegtuie vir sy Kulula.com-vlugte beskikbaar gestel. Die maatskappy het R2,5 miljard op sewe vliegtuie spandeer. Drie van die vliegtuie is verlede week…

Uit die Woord

“Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. Kwel julle dus nie oor die dinge van more nie, more…

Sweepslag – O, die pyn!

Wat ‘n pyn in die buik! Dit blyk dat die probleem met Jackie Selebi se krop elke ander krop in die land dwars penetreer. Dit is te verstane nadat die…

Elite versteek miljarde in geheime rekenings

’n Internasionale super-ryk groep het skuiwergate in inkomstebelasting-regulasies gebruik om minstens $21-miljard in verskillende geheime rekenings te versteek. Die bedrag wat deur ’n navorsingspan deur die groep Tax Justice Network…

Nuwe sending na Mars

Die mees gesofistikeerde verkenningstuig wat nog gelanseer is sal eersdaags met ’n besondere soort hyskraan op Mars neergesit word. Die tuig is so groot soos ’n gemiddelde motor en weeg…

Vrot regeerders

Slegs dertien van die land se 283 munisipaliteite het skoon oudit-verslae vir die tydperk tot einde Junie 2011 gekry. Dit is ses meer as die vorige boekjaar! Van die belangrikste…

Terroriste aanval – sterfte na maande

Byna sewe maande nadat hy sy vrou en seun in ’n terroriste aanval verloor het, is Kobus Coetzee (47) in die Montana hospitaal oorlede onderwyl hy die soveelste operasie ondergaan…

R5 miljoen se Dagga

Die polisie in die Oos-Kaap het beslag gelê op dagga wat meer as R5 miljoen werd is. Dit het gebeur tydens ’n ondersoek op die N2 in Kinkelbos naby Port…

Slaggate word toegemaak

‘n Kontrakteur is aangewys om sowat 2 000 slaggate op die pad tussen Wepener en Zastron te herstel. Die kontrakteur, ene Pro-Phalt, is glo van 18 Junie 2012 op die…

Engelse kat oorleef

n Kat met die naam Thomas, soos wat hy gedoop is deur die DBV, het vir 190 km onder ‘n trein vasgeklou en die rit oorleef. “Hierdie kat het byna…

Onrus op Pelgrimsrus

‘n Aantal verontregte sakelui van Pelgrimsrus sal ‘n dringende aansoek by die Pretoriase hooggeregshof indien om hul uitsetting te keer uit die sakegeboue in die dorp. Dít volg nadat die…

Ek sien dit so!

Sunette Bridges versus Anton Goosen! ‘n Heel onregverdige bekgeveg as iemand my sou vra. Met Sunette, ‘n dame wat kán sing, die dogter van ‘n geliefde sanger, een wat nogal…

Selebi los?

Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi moet blykbaar ‘n lang lys voorwaardes nakom terwyl hy in “aanhouding by die huis is”, het ‘n woordvoerder gesê. “Van Maandag tot Vrydag het hy…

Mugabe dalk vry

Brittanje en die EU oorweeg die moontlikhede om sanksies teen pres. Robert Mugabe en sy medewerkers op te hef. Dit word oorweeg in ‘n poging om die Mugabe te oortuig…

Groentee is dwelmmiddel

‘n Tee wat in winkels en apteke regoor die land gekoop kan word, bevat soveel kokaïen dat verbruikers ’n dwelmtoets kan druip as hulle dit drink. Die sogenaamde groentee, bekend…

IFA Hotels & Resorts verkoop sy aandeel

Boschendal, die meer as 2,200 ha landgoed in die Franschhoek-vallei is waarskynlik die mees gesogste wynlandgoedere ter wêreld want hierdie spog landgoed dateer vanaf 1685. Canombys Limited se aanbod is…

Uitermatige verkwisting

Die polisie het tussen die Mvezo- en Mbashe-riviere in die Oos-Kaap op tientalle kartonne medisyne afgekom. ‘n Woordvoerder van die polisie sê hulle het ‘n wenk ontvang dat die medisyne…

MOTOR RUBRIEK – 26 JULIE 2012

Die 4 X 4 motorbedryf in Suid-Afrika is ’n besonderse bedryf. Bykans elke motor-fabrikaat op die mark, het ’n 4 X 4 motor of bakkie beskikbaar. Elke 4 X 4…

Die Boer en sy roer

Sedert die vroegste tye is die Boer en sy “roer” onafskeidbaar van mekaar. In die dae van die Voortrekkers was die voorlaaier en Sanna seker van die bekendste gewere beskikbaar….

Suid-Afrikaanse Kore skitter in Amerika.

Suid-Afrikaanse kore het hulle staal, eintlik goud, gewys gedurende die Sewende Koorspele in Cincinnati, Ohio in Amerika. Die kore wat SA se naam hoog gehou het was die Tygerbergse Kinderkoor,…

Boeremag-uitspraak: Dag 1

Die tyd: 19 Mei 2003. Die plek: Hof C, Paleis van Justisie, Kerkplein, Pretoria. Op hierdie laat-herfs oggend waai ‘n kil bries om die beeld van Pres. Paul Kruger. Dit…