ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 3, 2012

Stil broers, daar gaan ‘n genie verby…

Die onlangse afsterwe van Ferdinand Alexander (oftewel “Butzi”) Porsche, en die geboorte van die Vryburger het mekaar effens gemis. Weens die kaliber van die man en sy familie, staan ons…

Mamabolo se geraamtes?

Die Vryburger het vertroulik verneem dat die Comrades wenner Mamabolo nie so onskuldige javel is as wat sy familie te kenne gee nie. Die familie het beskuldigings rondslinger van rassisme…

Plaasaanvalle dring Noord-Kaap binne

Gedurende die afgelope tyd is die Noordkaap ook geteister met aanvalle op volksgenote. Dit laat die indruk dat die volksmoord nou uitgebrei word om uiteindelik regoor die land ’n skrikbewind…

Uit die Woord 5 – Heb 11:1

Die geloof is dan ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Heb 11:1 Een van die moeilikste dinge…

Sweepslag 5

Andrew Oberle, Leer hulle mens nie in die VSA in primatologie dat Sjimpies oorliefdevol is as mens teen hul hokke kom staan nie? Moes jy nou jou neus deur die…

‘n Hasie genaamd “Sosialisme”

-Johan van der Merwe Ek was nog altyd nuuskierig oor kulkunstenaars. Vir jare lank het ek gewonder of daar nie ‘toordery’ betrokke is nie. Soos wat mens ouer raak besef…

Boere-Afrikaner Volksraad vergaderings

Die Boere-Afrikanervolksraad is besig met vergaderings reg oor die land, om terugvoer te gee aan hul kieserskorps. So ‘n vergadering is onlangs in Ellisras gehou, na die gemeenskap ‘n beroep…

“Professor Sam”, en die kaperjolle van die bedorwe brokke…

Staatsleer (of “Politieke Wetenskap”) handel, soos alle ander geesteswetenskaplike studievelde, met die gedrag van mense – maar die probleem is dat menslike gedrag nie met ‘n skaal geweeg, of met…

Bedmaats

Die Afrikaanse webblad Praag berig dat die FW de Klerk stigting in ‘n e-pos bekend gemaak het dat die stigting besig is om ‘n konferensie te reel wat gehou sal…

Binnegevegte en verdeeldheid.

Die binnegevegte onder Boere-Afrikaners en mede volksgenote is nie uniek in die wêreld nie. Dit is nie korrek om tekene te gee dat die “verdeeldheid ons volksgenote” sy oorsprong het…

Traag om te betaal?

Traagheid met betalings het die Suid-Afrikaanse dirigent Gerhard Korsten, seun van Gé Korsten genoop om sy optredes met die Johannesburg Philharmonic Orchestra (JPO) vir hulle derde seisoen in Julie te…

Monsanto en wortelwurm

Monsanto, die maatskappy verantwoordelik vir geneties gemanipuleerde sade, mag dalk hard deur Moeder Natuur geslaan word. Deur baie verag vir die ongenaakbare wyse waarop hulle hulle sade op boere afforseer…

Spanje is kampioen

Spanje het Sondagaand die Europese Kampioenskap finaal teen Italië in Kiev, Oekraïne met 4-0 gewen. Soos die telling aandui, was die wedstryd eensydig. Spanje het alle fasette van die wedstryd…

Volkseie arbeid in volkseie ekonomie (5)

Die tyd het aangebreek vir elke regdenkende volksgenoot, om hand in eie boesem te steek, en te begin om volksgenote in nood by te staan. Op papier of soos hier,…

Passop die luiperd!

Die polisie van Noordwes het gewaarsku dat ’n losloper luiperd in Groot Marico en die Swartruggens-omgewing is en kan gevaarlik wees. Die dier is Maandag gedurende die oggendure gewaar op…