SAPS besparingsmaatreëls

Met die stygende brandstof koste het die SAPS besparingsmaatreels aangekondig, voortaan sal reaksie voertuie verpak word en in bulk na misdaad tonele versend word