Projek2010 statistiek

Gedurende die afgelope byna twee dekades sedert die ANC die land oorgeneem het as regeerders, het die volksmoord op die Boere-Afrikaners begin en in felheid toegeneem.
Hieronder is ’n tabel van Boere-Afrikaners waarvan die vanne duidelik wys wie en wat hulle was wat vermoor is.
Hierdie tabel toon slegs die vanne waarvan daar meer as tien gevalle is.

Die staptog teen geweld wat deur kunstenaars soos Karien de jager, Steve Hofmeyer en ander onderneem is na die Uniegebou in Pretoria op 19 Junie 2012 is deur die terroriste beantwoord op 20 Junie 2012 met die moord op ’n stoere volksgenoot, mnr. Johan van Heerden.

Van Aantal moorde

Botha 26
Venter 22
Van Zyl 18
Van der Merwe 17
Pretorius 16
Van Wyk 13
Marais 13
Meyer 13
Potgieter 13
Smith 12
Du Plessis 13
Fourie 11
Grobler 12
Viljoen 11
Nel 10
Smit 10
Steyn 10
Kruger 10