Nuus hoogtepunte

Die Vryburger spring weg met ’n oplaag van meer as 30,000   —

Voedselpryse styg drasties in die land. Selfs broodmeel se prys het die afgelope jaar die hoogte ingeskiet – tot soveel as 30% terwyl die landbouer maar slegs sowat 5% meer vir sy produk kry.   —

Prof. T T Cloete, bekende digter het onlangs 88 jaar geword. Hy is onder andere verantwoordelik vir die omdigting van Psalms in die “Liedboek van die Kerk”.   —

Quo Vadis, ’n organisasie wat in 1993 betoog het teen die linkse neigings van die SAUK en direk betrokke was om Radio Pretoria te stig, oorweeg dit om te herorganiseer om hierdie keer teen die nuwe koers van Radio Pretoria te protesteer.   —