Die oudste vrou in Europa, Marie-Therese Bardet van Frankryk, het Vrydag – dae ná haar 114de verjaardag – gesterf, het beamptes by haar aftreeoord in Pontchateau gesê.
Volgens die Amerikaans-gebaseerde gerontologie-navorsingsgroep was Bardet was die sesde oudste persoon ter wêreld.
Nuutste kommentaar