Brand saai verwoesting in Hermanstad

’n Brand het verwoesting gesaai in Hermanstad, Pretoria toe ’n aantal store aan die brand geraak het. Die vermoede bestaan dat die brand ontstaan het toe gras in die naby geleë omgewing aan die brand gesteek is.