BCVO Winterspele

Die BCVO (Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys) hou weer hul jaarlikse winterspele, waar CVO skole teen mekaar meeding in streeksverband. Rugby en netbal is die hoogtepunte. Hierdie jaar bied die BCVO Noord-Transvaal sportstreek dit aan. Dit vind plaas vanaf 21 tot 23 Junie 2012 by Hoërskool Frikkie Meyer, in Thabazimbi. Soos in die verlede, word hoë standaard sport gelewer.