ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 13, 2012

Olieprys verlaag

Die prys van ru-olie neig steeds laer en staan op 13 Mei op $96-90. Verlede Vrydag het dit op $99-76 gestaan, einde April op $119-56, einde Maart op $122-80 en…

Verkenners en VVK nie deel van dreigement

In ’n gesamentlike verklaring deur die President van die Verkennerbeweging en die voorsitter van die Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK) distansieer die twee organisasies hulle van die optrede en dreigemente van…

Uit die Woord (2) – Ps. 92 : 13,14

“Die regverdige sal groei soos ‘n palmboom; hy sal opgroei soos ‘n seder op die Libanon. Geplant in die huis van die Here, sal hulle groei in die voorhowe van…

Sweepslag 2

Dit is lank reeds bekend dat Tannie Zille ‘n agtergrond danseres is vir die DA, maar dit blyk nou of sy bevorder is tot voorsangster. In Pietersburg maak sy toe…

Wêreld ekonomiese krisis verhoog

Die Europese ekonomiese krisis spoel nou vinnig oor na die res van die wêreld. Aanvanklik was die EU krisis tot enkele lande soos Griekeland, Spanje, Ierland, Italië en Portugal beperk….

Volkseie arbeid in ‘n volkseie ekonomie (2)

Om voort te gaan op wat verlede week gesê is, bly een ding seker – ʼn volkseie werker sal jou nie vir ure aaneen martel en daarna met ʼn glimlag…

Motor rubriek – 13 Junie 2012

In die vorige uitgawe van Die Vryburger is van die komponente van ’n binnebrand enjin bespreek. In hierdie uitgawe gaan ons kyk hoe term “Vier Slag” ontstaan het. Wanneer ’n…

Projek2010 – Volksmoord verslag

Gedurende die afgelope tien dae het die volksmoord onverpoos voortgegaan – dit verteenwoordig bykans een moord elke tweede dag Volledige besonderhede word in ’n databasis opgeneem deur Projek 2010. Lesers…

Japan se skeepsdok na VSA

‘n Massiewe skeepsdok wat verlede jaar deur ‘n tsoenami van ‘n Japanse hawe afgeskeur is, het 8 050 km verder aan die Amerikaanse weskus uitgespoel. Berig is ontvang dat die…

Aanstigting tot Plaasbesettings

Die ANC Jeugliga se visepresident Ronald Lamola se dreigemente om blanke boere se plase deur massa-aksie te roof op soortgelyke wyse as wat in Zimbabwe gevolg is, het wyd neerslag…

Voortrekkermuseum heet nou Umsindusi

Die Voortrekkermuseum te Pietermaritzburg is deur die ANC regime verander na ’n Nuwe Suid-Afrika naam. Hierdie museum wat as Geloftekerk opgerig is na die oorwinning by Bloedrivier is en was…

Soliforum en Spies

Ek het onlangs die onderstaande uittreksel ontvang vanaf ’n vriend. Die verstommende is dat dit hieruit duidelik word dat Afriforum, Solidariteit en die nuut gekaapte Radiostasie blykbaar beheer wil neem…

Die Boere-Afrikaner volk se eis

Die kragtige optrede van die Boere-Afrikaner Volksraad word weerspieël in ’n opvolg brief aan die ANC se President waarin dit duidelik gestel word dat die Volksraad voortgaan om binne die…

Redaksioneel – 13 Junie 2012

In hierdie tweede uitgawe van “Die Vryburger” sal die leser baie bewus word van die koers en rigting van hierdie volkseie koerant. Anders as die radiostasie wat eens bekend gestaan…

Onderstepoort entstof verouderd

Entstowwe is dekades oud, word nie behoorlik nagevors en is nie doeltreffend om siektes te voorkom nie, het die AHS-groep gesê. Die AHS-groep het in ‘n verklaring die departement van…

Boomstraat en ’n koerant vir die volk

Dink ons vandag aan Boomstraat, Pretoria, dink ons dadelik aan die ingang na die Nasionale dieretuin. Verder dink ons ook aan honderde minibus taxi’s wat lawaaimakerig die verkeer ophou. Boomstraat…

Gouws moord

Die skoolhoof van Hoërskool Ugie, Chris Gouws, en sy vrou Lienie, is gisteraand in hul huis aangeval. Volgens kaptein Ursula Roeloffs, woordvoerder van die polisie, het die aanval Sondagoggend omstreeks…

Vervalste banknote

Drie mans is gearresteer by ’n huis in Rulinstraat in die Johannesburg omgewing waar R177 miljoen se vervalste VSA doller note gevind is. Die vermoede bestaan dat ’n sindikaat agter…

Europa se oudste vrou

Die oudste vrou in Europa, Marie-Therese Bardet van Frankryk, het Vrydag – dae ná haar 114de verjaardag – gesterf, het beamptes by haar aftreeoord in Pontchateau gesê. Volgens die Amerikaans-gebaseerde…

Olie tekort – SA se voorland

In ’n Skrywe wat in Sake24 se besit is, word Suid-Afrika se staatsoliereus PetroSA ingelig dat sy kommersiële aansoek vir ’n Nigeriese ruolie-kontrak wat vir die volgende jaar geld, verlede…

Sonkrag-aangedrewe vliegtuig haal rekordboeke

Bertrand Piccard van Switserland het die rekordboeke herskryf nadat hy die wêreld se eerste interkontinentale vlug in ‘n sonkrag-aangedrewe vliegtuig voltooi het. Piccard, ‘n 54-jarige, het Dinsdag in die Marokkaanse…

Nuwe Politieke Party

Daar is tans mense aan die werk wat besig is om ’n nuwe politieke party te stig. Die woordvoerders is klaarblyklik van mening dat die huidige pogings van volksgenote nie…

Stryd in die Nederduitsch Hervormde Kerk

Die Kommissie van die AKV wil dit baie duidelik stel dat die eenheid van die NHKA vir ons van uiterste belang is. Daarom nooi die Kommissie van die AKV diegene…

Skurke slaan só toe op huise

Diewe doen hulle voor as werknemers van die elektrisiteitsverskaffers soos Centlec om in huise in te kom. Ander is geklee in Telkom oorpakke, ander het die plaaslike munisipaliteit se klere…

Kort nuus – 13 Junie 2012

– Die bestuur van Emperors Palace in Johannesburg het die sogenaamde komediant Casper de Vries gevra om op te hou of dan minder op hul verhoog te vloek. – Die…

Facebook se lewe

Die sosiale netwerk Facebook gaan teen 2020 “verdwyn,” meen Eric Jackson, stigter van die beleggingsfirma Ironfire Capital. “Binne vyf tot agt jaar gaan Facebook verdwyn soos wat Yahoo verdwyn het,”…

rolex replicas for sale