Ekonomiese aanduiders : 16 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.29 ( R12.34) Rand / euro  R15.09 ( R15.08) Rand / Britse pond R16.95 ( R16.97) VSA dollar / Bitcoin $12 985 ($13 623) Brent Ruolieprys per…

Polities korrek of waarheid?

Die VSA president, Donald Trump, se onvleiende verwysing verlede week na sekere lande en veral in Afrika, het die linkses histeries. Hulle het die krane van hulle propaganda media vol…

Overvaal gee Lesufi bloedneus in hof

Die hof het ten gunste van Hoërskool Overvaal besluit wat die departement van onderwys verhinder om 55 sogenaamde Engelssprekende leerlinge toe te laat tot die skool. Regter Bill Prinsloo het…

Guptas gaan bates verloor

Die Openbare Vervolgingsgesag het beslagleggingsbevele onderteken waarvolgens die Bate Beslagleggings Eenheid vandag op van die bates van die berugte Indiese familie beslag gaan lê. Bates ter waarde van R1,6 miljard…

Staat vat restitusie grond

Deurdat grondeisers tot nou toe feitlik deur die bank nie in grond belang gestel het nie maar eerder in geld, het die staat self in besit gekom van feitlik al…

Durban Tegnologie Universiteit werkers staak

Personeel van die Durban Universiteit van Tegnologie staak weens verskeie redes. Drie vakverbonde het die staking georganiseer en klagtes van salarisprobleme, personeel se moraal, en ‘n toe deur beleid van…

Vyf stappers beseer en beroof

Aanvalle op stappers in die Kaapse staproetes neem weekliks toe. Die mees onlangse voorval was by die Silvermine Natuurreservaat waar vyf stappers beseer is in ‘n mes- en klipaanval deur…

De Lille kry grasie maar bestuurder bedank

Patricia de Lille, DA-burgemeester van Kaapstad, het 30 dae grasie gekry om haar saak te stel hoekom sy nie as burgemeester afgedank moet word nie maar intussen het die bestuurder…

Skool bestuurslede en ander steel kos

Die Gauteng Departement van Onderwys het bekendgemaak dat lede van ‘n skool in Mamelodi se beheerliggaam, amptenare van die departement en plaaslike polisie forum lede hul skuldig gemaak het daaraan…

Media 24 joernalis gearresteer

‘n 40-jarige joernalis van Media 24, Janice Ohlson , en ‘n medebeskuldigde, die 41-jarige Munier Abrahams, is in aanhouding na ‘n jaar lange ondersoek. 140 klagtes van bedrog is teen…

Chaos by Sunnyside kampus

Chaos het uitgebreek by Unisa se kampus in Sunnyside, Pretoria, toe studente oor hekke geklim het en die perseel betree het. Die owerhede het slegs 20 studente op ‘n keer…

Lid van burgemeesterskomitee kry trekpas

Rabelani Dagada, lid van die burgemeesterskomitee van finansies in Johannesburg, is afgedank nadat ‘n forensiese ondersoek getoon het dat hy die stad se etiese gedragskode oortree het. Hy is in…

Duisende sonpanele in Vlaandere

In die afgelope vier jaar het meer as 15 700 mense in Vlaandere sonpanele aangekoop om hulle kragrekening te verlaag. Na raming is sowat 260 000 sonpanele geïnstalleer volgens syfers…

VSA oorweeg sanksies teen Iran

President Donald Trump het weer verwys na die kernverdrag en die moontlike instelling van hernude sanksies teen Iran en gesê dit is die laaste waarskuwing wat uitgereik word. Die Amerikaanse…

Vroueregte verbeter verder in Saoedi

Saoedi-Arabië is besig met ’n aansienlike uitbreiding van sy hervormingsprogram om meer vroueregte toe te staan, waarvan die jongste die reg aan vroue gee om sportbyeenkomste by te woon. Vir…

Vrees vir Duitse nasionalistiese weermag

Die Duitse media berig dat kommer bestaan in die land dat die anti-regering groep met sterk nasionalistiese neigings, met 56% tot 15 600 lede gegroei het. Veiligheidsdienste het glo hulle…

Oostenryk: Duisende betoog teen regse regering

Sowat 20 000 betogers het ’n vreedsame optog in die Oostenrykse hoofstad Wene gehou om hulle ontevredenheid met die konserwatiewe regering van kanselier Sebastian Kurz te demonstreer. Volgens ’n woordvoerder…

Babakos uit Frankryk teruggeroep

In totaal word meer as 12 miljoen lotte babamelk wat in Frankryk vervaardig word, teruggeroep nadat salmonella in die melk ontdek is. Salmonella is bakterieë wat verskillende stamme bevat en…

Wêreld Nuusflitse – 16 Januarie

Sokker Lionel Messi van Barcelona is die hoogs betaalde sportman ter wêreld vir een seisoen se deelname, want hy ontvang 100 miljoen euro vir een seisoen. Hy is die eerste…

Is ons nog getrou?

Eks. 20:3 Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. Hoeveel sulke kort sinnetjies is daar in ons geliefde Woord wat só gelaai is met betekenis? In 1…

Pap op ‘n stokkie

Alweer pap? En dit op stokkies?  O wel, dis darem heeltemal anders en word as voorgereg bedien. Die resep is vir omtrent 36 pap bolletjies.   Bestanddele: 750 ml kookwater…

Sesame / Sesamum indicum

Sesame is ‘n blomplant in die genus Sesamum. Dit is in die familie Pedaliaceae en die rang is Lamiales. Daar is Sesame families wat wild groei in Afrika en Indië….

Motorrubriek – Jaguar F-Type R-Dynamic

Wanneer daar na die sierlike lyne van die Jaguar F-Type van vandag gekyk word, dan sien ‘n mens die invloed van die E-Type van toeka se tyd daarin. In die…

Ekonomiese aanduiders : 15 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.34 ( R12.37) Rand / euro  R15.08 ( R14.92) Rand / Britse pond R16.97 ( R16.77) VSA dollar / Bitcoin $13 623 ($13 706) Brent Ruolieprys per…

Babelse verwarring by Doppers

Die Gereformeerde Kerke, of soos in die omgangstaal bekend as die Doppers, se Sinode is al ‘n week lank besig met debatte oor taal. Die Gereformeerde Kerke se sinode was…

Boetie kry werk

Die voormalige DA-leier, Tony Leon, en Nick Clelland gaan glo ingespan word om Kaapstad se waterkrisis kommunikasieprojek te bestuur. Resolve Communications, ‘n kommunikasie maatskappy, is deur die raad gehuur om…

Shaun sonder werk?

Dit lyk asof Ramaphosa begin huis skoonmaak en die eerste wat glo moet groet is Shaun Abrahams, die veel bewoë baas van Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). Ramaphosa het die laaste tyd…

Vrou krap korrupsienes in Transnet oop

Die eksvrou van Transnet se gewese regshoof Kennetth Diedericks, Yvette, het ‘n 17-bladsye eedsverklaring gemaak oor ‘n nes van korrupsie in Transnet. Vervat hierin is luukse vakansies in New York,…

Sokkerbase deur SAPD ondersoek

Base van die Premier Liga sokkerspan, Platinum Stars, is die teiken van polisie ondersoeke van korrupsie, bedrog en geldwassery. Die Valke het bevestig dat daar ‘n dossier geopen is maar…

Gevangenes wil gewig verloor

Barberton se tronk inwoners is op ‘n eetstaking.  Verskeie van hulle dien vonnisse van lewenslange tronkstraf uit. Hulle eis dat die minister van korrektiewe dienste aandag moet gee aan paroolvoorwaardes….

Vrou se tone afgesny maar Malema dreig oor K-woord

Terwyl ‘n blanke vrou  in Ermelo se agt tone afgesny is deur swart kapers met ‘n  “skerp” voorwerp in ‘n rassistiese aanval, is Malema die een wat sy kaders oproep…

Natal nie reg vir skooljaar

Natalse skole het nog nie boeke ontvang nie en die nuwe skooljaar is voor die deur. Vorige Model C skole moet nog fondse ontvang van die departement om boeke aan…

Kompromieë en eise in ANC

David Mabuza, die adjunkpresident van die ANC, het volgens berigte aan Ramaphosa voorgestel dat hy sal terugstaan as adjunkpresident sou Ramaphosa vir Nkosazana Dlamini-Zuma aanstel as adjunk tot en met…

Dié gids sterf na 138 jaar

In Nederland het die publiseerders van die land se telefoongids aangekondig dat die druk daarvan nou gestaak word na 138 jaar van getroue diens aan die telefoon gebruikers. Die uitgewers,…

Merkel kry ’n bedenklike koalisie

Die drie partye wat in onderhandelings betrokke is om ’n koalisie regering in Duitsland saamgestel te kry, het na baie dae en baie laat nagte, uiteindelik ’n koalisie ooreenkoms bereik….

Trump sien neer op Afrika

President Donald Trump het in die Amerikaanse Wit Huis sy keel skoongemaak oor diegene wat vanuit sekere Afrika lande en Haiti na Amerika wil emigreer. Die president het gevra waarom…

Kanselier Kurz besoek Frankryk

Kanselier Sebastian Kurz van Oostenryk het ’n amptelike besoek aan Frankryk gebring om samesprekings te voer met die Franse president, Emmanuel Macron. Die Oostenrykse kanselier wil onder meer sy posisie…

Afrika is kwaad vir Trump

Dit is nie net die ambassadeurs van Afrika state in die Verenigde Nasies wat hoogs ontsteld is oor president Trump se uitlatings oor Afrika nie, maar ook verskeie leiers van…

Puigdemont kan nie van buite regeer nie

Die regering van Spanje het enige moontlike hoop verydel dat die separatiste leier, Carles Puigdemont, Katalonië mag regeer van buite die streek. Tydens ’n onlangse besoek van separatiste leiers aan…

Ekonomiese aanduiders : 12 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.37 ( R12.41) Rand / euro  R14.92 ( R14.84) Rand / Britse pond R16.77 ( R16.75) VSA dollar / Bitcoin $13 706 ($13 158) Brent Ruolieprys per…

“Maak gronddiewe en hul kinders dood”

Die sogenaamde hoofstroom media, met Netwerk24 aan die voorpunt, maak weer groot gewag van mense wat in ‘n oomblik van uiterste frustrasie die sogenaamde k-woord gebruik. Dit is egter die…

Regering self verward oor beleid

Dit blyk dat die ANC-bewind self nie eens weet wat hy werklik bedoel met radikale ekonomiese transformasie nie. Dit het duidelik geword uit opmerkings wat die minister van finansies, Malusi…

SAID dank IT hoof af

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het die groep se uitvoerende hoof van strategie, argitektuur, digitale inligting en tegnologie, Kgabo Hlahla, afgedank. Hlahla is in April 2017 afgedank by die Limpopo Departement…

Agt “gastehuise” afgebrand in Rustenburg

Ten minste agt gastehuise is in Rustenburg afgebrand. Gemeenskapslede het ses dwelmhuise en bordele geteiken en aan die brand gesteek. Volgens die uitlander eienaars van die huise het die brandweer…

Waterprobleme in die Vrystaat

Twintig dorpe in die Vrystaat ondervind ‘n watertekort, of die water wat voorsien word is nie higiënies nie. Dit wil voorkom of dieselfde probleem as elders in Afrika ondervind word…

Wie betaal belasting?

Die regsfirma Webber Wentzel het die tiende uitgawe van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se belastingstatistiek ontleed. Uit van die gevolgtrekkings blyk dit dat 37% van die belasting wat geïn was…

Stormloop in Pietersburg

‘n Stormloop van studente by die Capricorn Kollege in Pietersburg het daartoe gelei dat ses persone beseer is en in die plaaslike hospitaal opgeneem is. Die polisie is ontplooi om…

Vals dokumente en werk

Die Vryburger het onlangs berig oor vervalste matrieksertifikate, en sopas het Satawu hul provinsiale sekretaris in Gauteng afgedank. Dit het aan die lig gekom dat hy ‘n onwettige immigrant uit…

Dit sneeu in die Sahara woestyn

Alhoewel dit nie die eerste keer is nie, bly dit ’n vreemde verskynsel toe inwoners die afgelope week moes sien dat die Sahara woestyn op plekke wit geklee is in…

Puigdemont weer Katalonië president

Carles Puigdemont moet soos voorheen, weer die minister-president van Katalonië wees, het die twee separatiste partye besluit nadat ooreengekom is om ’n nuwe regering te vorm. Die twee politieke partye,…